Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casa Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rochè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Mi Casa Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marileze M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marileze M

Uitstekende diens.

Het uit hulle pad gegaan om ons te help met ons 2 jarige baba.

Schalk R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk R

Baie vriendelike ontvangs van personeel.

Ons het baie tuis gevoel. Het ons oorslaap daar geniet. Sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Marie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marie S

Diens was gaaf.

Baie lekker gebly hier.

Lititia K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lititia K

We stayed here for attendance of the Kirkwood festival.

It is well situated close to the Kirkwood festival.

Cornelia C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia C

Warm en vriendelik ontvang.

Alhoewel net vir 1 aand oorgeslaap, is dit by verre 1 van die beste gastehuise om oor te slaap. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Sal altyd terug gaan en ten sterkste aanbeveel.

Christine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Was baie lekker.

Sal weer daar bespreek.

Kobus V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V

Nie waarde vir geld nie.

Kamer was nie reggemaak vir twee nie. Ander gaste het tot na middernag geraas, het bestuurder 23:00 geskakel maar geen antwoord. Beslis nie waarde vir geld nie.

Donald V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald V

Netjies, skoon, stil en goeie diens van die personeel.

Baie gemaklike bed en als is mooi skoon en netjies in die kamer en op die perseel. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Gerrit B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Alle verwagtinge voldoen.

Versoek is vinnig en gou beantwoord. Baie goed by ontvangs ontvang. Kon ook vroeër ingaan as bepaalde tyd. Baie mooi en stil. Bed slaap heerlik.

Shaun K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun K

Deserving of all its 5 stars!

Staff friendly and efficient. Place is clean and well secured. Parking is tight but understandably so. Got DStv. Fittings are upmarket.

Annarine P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarine P

Baie lekker.

Netjies en skoon, kos was heerlik gewees en die diens baie goed, stil omgewing, het niks om oor te kla nie. Sal dit definitief aanbeveel.

Lucas L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucas L

Goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

Kobie R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie R

Aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Geen negatiewe kritiek nie.

Vanaf
Vanaf R1 003
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 003
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smuts-rylaan 47, Vanes Landgoed, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e05fa299cb936ea2afba42c3239489a803753e914c3ad11965d3fef1d08f6e750bb62f60edb77cb0a92eadfa2ba823d1e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 47 Smuts Drive Vanes Estate 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733691 25.421857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang