Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mi Casa Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smuts-rylaan 47, Vanes Landgoed, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mi Casa Guest House is in die hartjie van Uitenhage ongeveer 35 minute vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en die Addo-olifantpark geleë. Die gastehuis is in 2006 ontwerp en gebou en bied konferensiegeriewe wat dit ideaal maak vir korporatiewe of privaat funksies.

Verblyf word aangebied in standaard en luukse en suite-kamers. Die 'executive'-suites het aparte ingange, die luukse kamers het lugversorging, en al die kamers is met TV's met sekere DStv-kanale, linne en handdoeke en koffie- en teemaakgeriewe ingerig. WiFi is ook beskikbaar. Die gastehuis het 'n pendeldiens wat gaste vanaf en na Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe vervoer. Veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe is beskikbaar, asook ontbyt en aandete.

Konferensiepakkette is vir voldag- en halfdag-konferensies beskikbaar, asook konferensies wat alles insluit. Ander dienste sluit spyseniering vir konferensies en die huur van multimedia-toebehore, soos klank- en video-toerusting in.

Die gastehuis is ideaal vir troufoto's en wittebrood-vakansies. Besienswaardighede in die omliggende areas sluit Jeffreysbaai, Broadwalk Casino en Entertainment World in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rochè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Smuts-rylaan 47, Vanes Landgoed, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mi Casa Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 003
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 003
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smuts-rylaan 47, Vanes Landgoed, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e05fa299cb936ea2afba42c3239489a803753e914c3ad11965d3fef1d08f6e750bb62f60edb77cb0a92eadfa2ba823d1e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 003 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 47 Smuts Drive Vanes Estate 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733691 25.421857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang