Middleham
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Straat 204, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Middleham, 'n bekoorlike huis in 9de straat, Voëlklip, is 'n ideale keuse vir gaste wat daarvan hou om naby die strand te wees vir rustige wandelings.
Dié selfsorgvakansiehuis bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Die vierde slaapkamer is 'n annekskamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser in 'n aparte opwaskamer. Die aangrensende oopplan-leefarea is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met premium DStv, en lei na die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Gaste het toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi met rugsteunkrag vir twee uur.
Die deure van die eetkamer maak oop na die patio met buitesitplek, braaigeriewe en 'n lieflike agtertuin. Parkeerplek is aan die voorkant van die eiendom beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
- Sweeds
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hermanus Homes
Holiday
Eiendomme 17
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9de Straat 204, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9de Straat 204, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang