Mien-ju-nette Rest
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winnaarspoort-weg, 10 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mien-ju-nette Rest is 2 ure se ry vanaf Gauteng en net 10 km buite Machadodorp.
Daar is 2 kothuise wat volledig toegerus is en 2 kampstaanplekke wat in totaal slaapplek aan 12 gaste bied. Die Kingfisher-kothuis het 'n uitsig oor die dam en is geskik vir 2 volwassenes. Die Hoopoe-kothuis is geskik vir 4 gaste waarvan 2 gaste op 'n slaapbank slaap. Die 2 aparte kampstaanplekke is om die dam geleë en bied toegang tot kombuis- en badkamergeriewe.
Daar is 'n lapa wat vir klein funksies geskik is en sy eie badkamer het. Die lapa bied ook spysenieringsgeriewe.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Francoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Winnaarspoort-weg, 10 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Mien-ju-nette Rest het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winnaarspoort-weg, 10 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga