Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mien-ju-nette Rest

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Francoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Mien-ju-nette Rest
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Alta S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Gerieflik en rustig.

Slegs gebruik as oornag verblyf. Plek is skoon en baie netjies met pragtige uitsig oor die dam.

Mien-ju-nette Rest se terugvoer

Baie dankie Alta, ons waardeer jou terugvoer!

Mien-ju-nette Rest
Heila V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Rustig en stil.

Perfekte wegbreek. Die kothuis is mooi ingerig, die dam is pragtig met baie vis. Die natuur is besonders mooi, die diens is goed en die waarde vir geld is uitstekend.

Mien-ju-nette Rest se terugvoer

Liewe Heila baie dankie vir ongelooflike terugvoer dit word opreg waardeer, ons sien uit om julle weer eendag by ons te sien!

Mien-ju-nette Rest
Russell D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell D

Brilliant hosts and a great location.

Comfortable and really clean and neat. Hosts went out of their way.

Elri D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elri D

Vars en kalm.

Baie baie lekker gebly.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marianne B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B

Absoluut pragtig!

Perfek vir die wat van die stad wil wegbreek en die stille natuur geniet! Baie vriendelike diens en baie netjies. Sal beslis weer kom draai!

Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winnaarspoort-weg, 10 km vanaf Machadodorp, 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57ccb48e87c7e4e845f8fb6b1e89a0e139275254c649b882263b706e8ab2dcf431a630d4111a04d4f7d6456d2b46854c6faf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Winnaarspoort Road 10 km from Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.663647463354 30.186390976236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang