Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mik en Ons

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-singel 21, Langebaan, 7357,
  • Vanaf R1 732 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mik en Ons is 'n bekoorlike, rustieke kothuis in die kusdorpie Langebaan, net 1,3 km vanaf Langebaanstrand en die uitgestrekte kuslyn en 300 m vanaf Sandy Bay. Die kothuis word deur die pragtige natuurskoon van dié kus omring.

Die ruim kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea is helder en lugtig met hoë plafonne. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Buite kan gaste 'n groot tuin en braai-area geniet, perfek vir buitelug-ontspanning. Vir diegene wat gretig is om te verken, is die Westcoast National Park net 4,8 km ver, en Sunnypark Pretpark is net 1 km vanaf die kothuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mik en Ons
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mike Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Lagoon-singel 21, Langebaan, 7357,
  • Gaste dink Mik en Ons het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Langebaan Weskus
Vanaf
Vanaf R1 732
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 732
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-singel 21, Langebaan, 7357,
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7c2d550ec450c41df4bd9b19b0e68a5d418a481e5a2d5fadf83c4d1bf0a3c1ef3e9c4bae9d07acccc2161e6009470a6478c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 732 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 21 Lagoon Crescent Langebaan 7357 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.100066986679 18.031524383129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang