Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mika's Tree

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir Mika's Tree
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Vanessa D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

It's always a pleasure to stay at Mika's Tree. Lovely setting and friendly hosts.

My work colleagues and I returned to Mika's Tree, as it works so well for us. It's central and close to restaurants and shops. It's in a lovely setting, always clean and neat, and we feel comfortable and safe. We can't wait to visit again soon.

Justin M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M

Good, thank you very much.

See stars.

Carlin B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin B

Fantastic.

Our stay at Mika's Tree was everything we were hoping for. The place came with everything you'd need on a daily basis. Safety was a big concern, but when we got there, Mika's Tree was surrounded by high walls and electric fencing, which made the stay ten times better. Lastly, 10/10 for communication. It was quick and effective. I highly recommend.

Marlin M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin M

We had a great stay when we were at the place. The host was very helpful and friendly.

It was perfect for our stay.

Salmari S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmari S

Vriendelik en gasvry.

Ons het heerlik gebly.

Robyn W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn W

Value for money.

Lovely basic, clean accommodation, close to everything we needed. Super good value for money. Friendly hosts.

Vanessa D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa D

Clean, safe, comfortable spot with extra amenities in an excellent location.

We really enjoyed our stay. It was perfectly located and offered us a very comfortable stay. We'll definitely be back.

Keshia M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Keshia M

The place is beautiful and well equipped. Not ideal for holidaying due to the lack of facilities, especially when staying with kids.

The beach is in close proximity, but we found activities in the area to be limited.

Cheslyn B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheslyn B

Friendly hosts, accommodation was clean and in a safe area.

Had a good stay at Mika's Tree.

Bernice M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice M

Cosy.

Pleasant stay at Mika's Tree.

Johan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie mooi en netjies.

Baie goeie waarde vir geld. Die plek was baie netjies en skoon. Ons was baie vriendelik ontvang. Daar word ekstra moeite gedoen met bv. beskuit en mooi sjampoe en stortsepe. Sal Mika's Tree kan aanbeveel.

Philiswa G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philiswa G

Great experience lovely tree house.

In my experience the tree house was such a lovely house it is a home away from home. It warm and comfortable.

Gerrit M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit M

Ons het lekker gekuier en die ligging was perfek vir die rede vir ons besoek.

Mika's Tree is goed toegerus, skoon, 'n lekker braaiplek wat alles bygedra het tot 'n aangename verblyf. Die kothuis se grootste bate is egter die besonder vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer.

Jessica D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica D

Pleasant.

The stay was pleasant and clean. Although I expected more communication from the hosts in terms of letting me know when and where key collection would be, as well as all other necessary details pertaining to our stay, well in advance. I had to ask on the day of check-in, just a few hours before, where to collect the keys and get all the other details of our stay. This is not something I normally experience with any other host. Usually, all the details are sent well in advance, leaving me without any stress and ensuring a smooth check-in. Here, I didn't have that experience and it made me quite stressed. I always appreciate good communication, especially since I am paying for my stay. I tend to be quite particular about the small things because it's the small things that people appreciate and what makes them come back. It was a lovely stay, but I do not see myself re-booking.

Andrico E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrico E

It was only for one night, but it was safe and clean, the kids enjoyed the stay.

I would come back for longer and book it again. It is near the shopping centre and the area is safe.

Chantelle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

It was very comfortable and convenient.

Place is well situated. Neat and cosy.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Marisca M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca M

Baie netjies, veilig en lekker vir 'n familie.

Netjiese, veilige blyplek.

Hugo P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo P

Excellent.

This place is perfectly located as a stop on the Garden Route.

Ziphathekahle M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziphathekahle M

We had a beautiful stay, close to almost all the amenities in Walmer️.

We had a wonderful stay at Mika's Tree, I would definitely go back️.

Christa O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa O

Ons het heerlik gebly. Oulikste plekkie, met alles wat mens nodig het. Naby winkels en nie te ver van die see af nie.

Was 'n aangename week, in 'n mooi gedeelte van ons land. Het voldoen aan ons vereistes, aangesien ons eers laat besluit het ons wil 'n week weggaan.

Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Lekker gebly in die kothuis.

Sien sterre.

Shannon Anthony L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon Anthony L

Quiet and restful.

Great, small, family-owned self-catering accommodation. Owners friendly.

Yolande C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande C

Heerlike wegbreek!

Ek het saam met my man, ma, dogter en suster gereis en Mika's Tree was perfek vir 5 mense. Dit gee werklik die kothuis gevoel. Ons het heerlik ontspan en was tog naby genoeg aan plekke vir vermaak, sonder om te voel dat ons in die stad is.

Mika's Tree se terugvoer

Dit was lekker om julle te huisves! Hoop om julle weer volgende keer te sien!

Mika's Tree
Ryan M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan M

Baie ordentlik en die geld werd.

Baie mooi, rustig en veilig! Netjies en die moeite werd.

Charl L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl L

Quiet breakaway.

Very friendly owner. Everything you need in self-catering aspect is provided except a box of matches for the load shedding kit.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustige wegbreek.

Baie vriendelike eienaar. Alles wat jy benodig in 'n selfsorg-aspek, word voorsien, behalwe 'n boks vuurhoutjies vir die beurtkrag.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hendrina M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina M

Dit was baie lekker.

Die huis is pragtig en daar is alles wat mens kan benodig. Ons het baie lekker gebly.

Ralton L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralton L

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike mense daar.

Tanya T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T

Baie netjies.

Baie netjies en baie goeie diens. Die trappe binne is nie kindervriendelik nie en is ongemaklik, maar verder geen klagtes.

Grant F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant F

Very comfortable place, neat and tidy.

It was a great place to stay. Neat and tidy and welcoming.

Johann B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann B

Bekostigbare verblyf met als wat nodig is.

Goed toegeruste woonstel. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Trap effe steil na bo, nie geskik vir ouer mense nie. Veilige parkering in stil area. Naby winkels.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Matthys E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys E

Vriendelike diens. Netjies.

Netjies en skoon. Vriendelike diens. Goed geleë.

Debbie M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Very nice stay-over, with easy-to-communicate-with owners.

It was great stay-over accommodation. The owners were very accommodating with our arrival time. Very safe. Interesting apartment - specially the ladder up to the main room.

Rondin D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondin D

Clean and organised close to everything. Very comfortable.

Mika's Tree was gorgeous, clean and lovely! Had everything we needed and was close to shops the airport etc. We thoroughly enjoyed our stay and would gladly recommend this to anyone else.

Mika's Tree se terugvoer

Dear Rondin,

Thank you so much for the kind review. We hope to welcome you back soon.

Regards,
Mika's Tree

Mika's Tree
Brenda S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Piekfyn verblyf.

Ons was warm verwelkom by Mika's Tree deur Ester. Die eenheid was silwerskoon en alles wat jy nodig het is beskikbaar. Ons het regtig lekker oornag en daar is absoluut geen klagtes nie. Baie dankie Pieter en Ester!

Monique J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Pleasant and comfortable stay.

A lovely cottage for a weekend visit, centrally located and all amenities fantastic.

Nikki S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nikki S

Perfek. Dit is net groot genoeg, mooi, genoeg spasie en baie meer

Die plek was lekker om by te bly, die eienaars is vriendelik en gee jou spasie en privaatheid.

Kobus D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus D

Was 'n absolute wenner en sal weer gebruik indien verblyf benodig.

Skoon en netjies met gevoel van veiligheid en baie sentraal geleë. Gasheer en -vrou baie vriendelik en behulpsaam.

Dorette D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette D

Baie oulike tuinwoonstel, goed ingerig en goed geleë.

Baie oulike tuinwoonstel, goed ingerig en baie privaat en veilig agter mure en elektriese hekke. Ons is vriendelik ontvang en het baie tuis gevoel. Ons het lekker gekuier en sal beslis weer daar bly as ons weer PE toe kom. Baie dankie!

Tommy P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tommy P

Was gerieflik en waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly. Die trap op na die dubbelbed is nie baie maklik om te gebruik nie en ek en my vrou moes maar onder op die twee enkelbeddens slaap. Sal voorstel dat die eienaar dalk 'n besem en 'n mop beskikbaar stel in die eenheid. Hout bankie buite kan skoner wees en opgeknap word.

Peter R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

A quiet location in Port Elizabeth.

A nice, clean and safe place with friendly owners. Spent there one night with a 7-year old child and liked it very much. Will definitely consider staying there again while back in PE. Recommend to anyone.

Mika's Tree se terugvoer

Thank you for your kind and positive feedback Peter. We look forward to welcoming you back next time you're in PE.

Mika's Tree
Liezel K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Baie lekker huislike verblyf.

Baie lekker gemaklike verblyf. Kinders het lekker buite gespeel. Volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Baie vriendelike en hulpvaardige eienaars. Rustige veilige area.

Mika's Tree se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Liezel. Ons hoop om julle volgende keer weer te sien.

Mika's Tree
Fanie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Netjies en skoon beddegoed slaap fantasties en die TV is lekker groot, was mal daaroor, sal beslis weer daar wil bly.

Als was nice, die beddegoed, badkamer, en huis self was baie skoon en netjies. Ook lekker koffie, suiker en beskuit gehad asook 'n melkie. Ek sal sê vir iemand wat hoogtevrees het en wat miskien seer bene of rug of enige ledemate het, sal die top boonste vloer slaapkamer baie ongemaklik wees om daar bo te kom. Vir my was dit avontuurlik om amper op en af te gly daar. Maar ek het nie gebreke nie en is fris en vars. My vrou was bietjie bang, maar nou ja, later daar oor gekom. As ek iets kan sê, sal dit net dit wees, die ander is baie goed en lekker om daar te gebly het.

Mika's Tree se terugvoer

Goeiedag Fanie,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle vinnig terug te sien!

Mika's Tree
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg 171, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2Y2VhMDI3LWQxNWItNDNlOC05MzJkLWVjNDdlZWJhZDczZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 5) 46 5 1 5 171 Prospect Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.982259740271 25.579118784517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang