Mika's Tree
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 110
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Vanessa D - Jul 2024
Algehele gradering
It's always a pleasure to stay at Mika's Tree. Lovely setting and friendly hosts.
Justin M - Jul 2024
Algehele gradering
Good, thank you very much.
Carlin B - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Marlin M - Apr 2024
Algehele gradering
We had a great stay when we were at the place. The host was very helpful and friendly.
Salmari S - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry.
Robyn W - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money.
Vanessa D - Mei 2024
Algehele gradering
Clean, safe, comfortable spot with extra amenities in an excellent location.
Keshia M - Jan 2024
Algehele gradering
The place is beautiful and well equipped. Not ideal for holidaying due to the lack of facilities, especially when staying with kids.
Cheslyn B - Mei 2023
Algehele gradering
Friendly hosts, accommodation was clean and in a safe area.
Bernice M - Jul 2023
Algehele gradering
Cosy.
Johan L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Philiswa G - Mei 2023
Algehele gradering
Great experience lovely tree house.
Gerrit M - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en die ligging was perfek vir die rede vir ons besoek.
Jessica D - Okt 2023
Algehele gradering
Pleasant.
Lees meerAndrico E - Jun 2023
Algehele gradering
It was only for one night, but it was safe and clean, the kids enjoyed the stay.
Chantelle B - Jul 2023
Algehele gradering
It was very comfortable and convenient.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Marisca M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies, veilig en lekker vir 'n familie.
Hugo P - Des 2022
Algehele gradering
Excellent.
Thando M - Sep 2022
Algehele gradering
We had a beautiful stay, close to almost all the amenities in Walmer️.
Christa O - Des 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Oulikste plekkie, met alles wat mens nodig het. Naby winkels en nie te ver van die see af nie.
Louis V - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker gebly in die kothuis.
Shannon Anthony L - Apr 2021
Algehele gradering
Quiet and restful.
Yolande C - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek!
Mika's Tree se terugvoer
Dit was lekker om julle te huisves! Hoop om julle weer volgende keer te sien!
Ryan M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie ordentlik en die geld werd.
Charl L - Mrt 2020
Algehele gradering
Quiet breakaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustige wegbreek.
Baie vriendelike eienaar. Alles wat jy benodig in 'n selfsorg-aspek, word voorsien, behalwe 'n boks vuurhoutjies vir die beurtkrag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hendrina M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Ralton L - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Tanya T - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Grant F - Jun 2019
Algehele gradering
Very comfortable place, neat and tidy.
Johann B - Apr 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf met als wat nodig is.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Matthys E - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens. Netjies.
Debbie M - Jun 2018
Algehele gradering
Very nice stay-over, with easy-to-communicate-with owners.
Rondin D - Jun 2018
Algehele gradering
Clean and organised close to everything. Very comfortable.
Mika's Tree se terugvoer
Dear Rondin,
Thank you so much for the kind review. We hope to welcome you back soon.
Regards,
Mika's Tree
Brenda S - Apr 2018
Algehele gradering
Piekfyn verblyf.
Monique J - Jul 2018
Algehele gradering
Pleasant and comfortable stay.
Nikki S - Mei 2018
Algehele gradering
Perfek. Dit is net groot genoeg, mooi, genoeg spasie en baie meer
Kobus D - Mei 2018
Algehele gradering
Was 'n absolute wenner en sal weer gebruik indien verblyf benodig.
Dorette D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie oulike tuinwoonstel, goed ingerig en goed geleë.
Tommy P - Apr 2018
Algehele gradering
Was gerieflik en waarde vir geld.
Peter R - Jun 2017
Algehele gradering
A quiet location in Port Elizabeth.
Mika's Tree se terugvoer
Thank you for your kind and positive feedback Peter. We look forward to welcoming you back next time you're in PE.
Liezel K - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker huislike verblyf.
Mika's Tree se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering Liezel. Ons hoop om julle volgende keer weer te sien.
Fanie D - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon beddegoed slaap fantasties en die TV is lekker groot, was mal daaroor, sal beslis weer daar wil bly.
Lees meerMika's Tree se terugvoer
Goeiedag Fanie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om julle vinnig terug te sien!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prospect-weg 171, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang