Mika's Tree
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prospect-weg 171, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Mika's Tree is 'n knus en effens rustieke alleenstaande selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die hartjie van die lowerryke voorstad van Gqeberha (Port Elizabeth), Walmer. Mika's Tree is minder as 3 km vanaf die lughawe en loopafstand van verskeie winkelsentrums, koffiewinkels, restaurante en ander eetplekke.
Die kothuis bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer is op die grondvloer en beskik oor 3 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer is 'n solderkamer wat bo die kombuis geleë is met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer bevat 'n stort.
Die kombuis is volledig vir selfsorgverblyf toegerus met 'n vierplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en ander toebehore. 'n Eetkamertafel met 4 stoele is ook beskikbaar. Die leefarea bevat 'n slaapbank en 'n groot platskerm-TV met DStv. Die kothuis het 'n tuin met buitemeubels en 'n buitebraai-area.
Die kothuis word daagliks in die week skoongemaak. Gratis WiFi word voorsien. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar. Die kothuis bied alarm-sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 118
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Prospect-weg 171, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Mika's Tree het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prospect-weg 171, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap