Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Milk&Honey

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddie De Beer 5, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 R1 013 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Milk&Honey is 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Dan Pienaar in Bloemfontein. Die woonstel bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens, kaste en spieëltafels wat ook as werkspasies kan dien. Die aparte badkamer word gedeel en het 'n stort. Badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, ketel en 'n lugbraaier toegerus is. WiFi, Netflix en die volle DStv-pakket is beskikbaar.

Buite is daar sitplek en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek word agter 'n afstandbeheerde hek voorsien.

Milk&Honey is gerieflik naby winkels en restaurante geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit Oliewenhuis Kunsmuseum, Naval Hill Planetarium en die Bloemfontein Gholfklub in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chene V
5.0
Wonderlik. Mooi, veilige plek. Anel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en skoon! Veilige parkering.
Mrt 2025
Vickus S
Saam met lewensmaat
5.0
Was regtig lekker. Baie lekker gebly, mense vriendelik en behulpsaam, plek netjies en goed geleë.
Mrt 2025
Pj L
Saam met lewensmaat
5.0
Was very pleasant and neat, would definitely recommend. Was very pleasant and neat, would definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Rene V
Gesin met klein kinders
5.0
Oornag verblyf op 'n lang rit, gasvrou vriendelik, plekkie was baie netjies. Plek was vreeslik netjies en stylvol, gasvrou was baie vriendelik.
Des 2024
Liana E
4.4
Ons het oorgeslaap in Bloemfontein vir die aand. Dit het aan ons behoeftes voorsien. Aangenaam gewees, dankie.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Eddie De Beer 5, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Milk&Honey het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 013
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddie De Beer 5, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c8b350cdead58d9520639ded9c4c89c0fc0d1a5ca7c50f5836283c0cdb7de6525b416afb76ae729ef8942f907a4d4d00ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 013 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 5 Eddie De Beer Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0786855357 26.213316314839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011