Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milk&Honey

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Juweel van oorslaapplekkie in die mooie Dan Pienaar, Bloemfontein. Baie oulike, kompakte maar "cosy" woonstelletjie langs die eienaar se huis, met veilige onder afdak parkering vir die motor. Uiters goed ingerig - alles wat nodig is in die klein kompakte kombuisie. Dakwaaiers, strykyster en plank, airfryer, mikrogolf, induksiestofie, lekker groot yskas. Beddegoed was spierwit en kraakvars! "Tissues", watte & haardroërs in die kamers asook sjampoe, handewasseep en stortseep in badkamer. Die kersie op die koek was die "vars Welkom blomme" en Kit-Kat sjokolade's met 'n Bybelversie vir elkeen in die kamers! Baie baie dankie aan die gawe gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Attie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Uitstekende waarde vir geld. Baie skoon, netjies en gerieflik, in 'n rustige omgewing. Ons het die drie nagte baie lekker gebly en sal beslis weer hier aandoen wanneer ons in Bloemfontein is. 'n Snappychef-plaatjie en 'n pan sal lekker wees om 'n eier in gaar te maak vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlik. Dit was uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Forika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

N juweel. Die eenheid is baie netjies en is een van die plekke wat ons sal aanbeveel in Bloemfontein om te bly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik. Baie gerieflike oorslaap. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Violet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Jammer, die stortwater was koud toe ons vertrek. Baie gerieflik vir net 'n oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 250
R 1 250 R 938
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eddie De Beer 5, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c8b350cdead58d9520639ded9c4c89c0fc0d1a5ca7c50f5836283c0cdb7de6525b416afb76ae729ef8942f907a4d4d00ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R938 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 5 Eddie De Beer Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0786855357 26.213316314839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang