Milkwood Safari Lodge
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0840, Limpopo
-
Vanaf
R5 300R4 240 per nag (plek vir 14)
Beskrywing
Milkwood Safari Lodge is ’n gerieflike selfsorg-boslodge wat verblyf bied aan 12 gaste in die bekende Mabalingwe Natuurreservaat.
Die lodge het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4,5 badkamers, ’n kombuis en sitarea. Twee van die slaapkamers het elk lugversorging, ’n koninggrootte-bed en die slaapkamer tussenin het 'n tripelstapelbed. Die badkamers het elk ’n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die lapa-kuierarea bied asemrowende uitsigte oor die Limpopo-bosveld en het 'n oopplan-kombuis wat met ’n stoof, oond, mikrogolf, ysmasjien, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Etes kan by die toonbank of etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitarea ontspan Die verblyf het 'n omsetter wat ligte en die WiFi tydens beurtkrag laat werk.
Daar is ’n paadjie wat gaste deur die bos na ’n vuurput lei, waar etes onder die sterre geniet kan word. Daar is ook ’n swembad en gaste kan na die wild kyk wat verbyloop.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die lodge het ook ’n selfry-wildkykvoertuig en 'n daaglikse skoonmaakdiens wat ingesluit is ('n basiese skoonkdiens). Vuurmaakhout vir die boma en braai-area en binnenshuise braaigeriewe is ook ingesluit.
Die hoofkamp, Ingwe, het ’n restaurant, winkel, OTM, tennisbane en muurbalbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Tripelstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Tripelstapelbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 249
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0840, Limpopo
- Gaste dink Milkwood Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0840, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang