Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Sea Views

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 530 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Milkwood Sea Views is 'n strandstyl-selfsorgvakansiehuis in Cola Beach in Sedgefield. Die huis is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na ontspannende verblyf vanwaar hulle die omliggende Tuinroete kan verken.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die tweede badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die opwaskamer. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kroeg met 'n ekstra yskas. WiFi is ook beskikbaar. DStv is beskikbaar, maar gaste by hul eie besonderhede vir Netflix en ander stroomdienste gebruik.

Buite is daar 'n balkon met 'n see-uitsig, etenstafel en 'n braai. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien. Die huis is sowat 1,3 km vanaf Cola Beach en 4,7 km vanaf Sedgefield waar gaste winkels en restaurante kan besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Deneil Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pacific-keeromstraat, Milkwood Ridge, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b4752d15c9018c1336c7b68267f072c16839b6556e63fd550a3f6e25207bf376a0b2f866473259a8890e7770f2e7e21247d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag (plek vir 6) Pacific Close Milkwood Ridge 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.036204279578 22.820635225027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang