Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mill Park Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walton-weg 5, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mill Park Garden Cottage is in Gqeberha in die Oos-Kaap geleë, naby die Port Elizabeth Gholfklub en St. George's Park.

Die verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en 'n wasbak.

Die oopplan-eenheid het 'n sitarea, kombuis en 'n stoep. Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel, yskas en mikrogolf toegerus. Gaste kan 'n ete by die tafel buite geniet. Geriewe in die huis sluit 'n TV en WiFi in.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en braaigeriewe op die perseel. Nabygeleë aktwiteite sluit swem, visvang, fietsry, voëlkyk en bergfietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Janet T
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar bly! Dit was heerlik stil gewees, baie dankie. Plek was baie skoon en gerieflik gewees.
Des 2024
Wendy B
Saam met lewensmaat
5.0
Very neat, clean and had everything we needed. Absolutely lovely place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
James F
Saam met lewensmaat
5.0
As above. Pleasant and quiet - had a good night's rest to continue the journey the next day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Leon J
Saam met lewensmaat
5.0
Nice and private. Very clean and safe. Beautiful area and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Debbie A
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable and spacious. Well situated, private, spacious, well-equipped and very comfortable. Was perfect for our overnight stay...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adriaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Walton-weg 5, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mill Park Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walton-weg 5, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94206c9a6e59ebe62ce9c73b1d3324abb84a7f3fbfe2055c447faa63b2961272b23af92f89dcb18ce7553841c3bd1d533895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 5 Walton Road Gqeberha 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9631581 25.5923695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang