Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millard Crescent Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

JOHANN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 79 resensies vir Millard Crescent Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Karin S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Uitstekend.

Johan en Christine het uit hul pad gegaan om ons te help met wat ook al ons gevra het. Die ontbyt was baie lekker. Ons het ware gasvryheid beleef. Baie dankie. Ons sal graag weer kom.

Carlien F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien F

Was uitstekende diens en hulpvaardig.

Baie vriendelike diens.

Nomasabatha N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomasabatha N

It was great! Really a nice place.

Great place. My kids loved it. Clean and neat. Everyone had their own room. I would definitely go back again. Pity there was only 1 bathroom downstairs and the 2 other rooms were upstairs. So we had to go downstairs every time we needed to use the bathroom. The shower is very small, and the shower head could only move left or right, so I could not shower without getting my hair wet. So most of the time we had to take a bath, which took a lot of time as there was only 1 bathroom. Otherwise, it's really a lovely place.

Stephan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan M

Perfect.

Great spot, perfect location. We were treated so well. Will definitely return.

De Wet C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet C

Professioneel en baie vriendelik!

Dit was heerlik gewees!

Jan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V

Lekker.

Laat ons asb. weet of jy lekker gebly het.

Lizelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Short en sweet.

Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar wil bly. Sal graag 'n opsie sonder ontbyt wil hê. Pragtige plek met vriendelike eienaars.

Capalie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Capalie B

Gerieflik, netjies en ruim.

Verblyf en diens was goed. Lekker ontbyt, en gasvrou het uit haar pad gegaan om ons versoeke te akkommodeer.

Constance L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constance L

I will definitely be coming back to this guest house.

I enjoyed my stay at this guest house. I have never seen a friendly and welcoming host like Oom Johan from the first day until we left. The food was excellent and the place very clean too! Perfect holiday destination and it's near the beach and shops.

Frances S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances S

Netjies, vriendelik en ruim.

Johann het uit sy pad gegaan om ons te laat welkom voel ten spyte van verandering in datums van ons kant af, ekstra parkering en toe nog moeite met lang aanbly van een van ons.

Rodney P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney P

Ontvangs by aankoms vriendelik èn professioneel. Kamer verblyfvriendelik. Ontbyt.

Baie lekker, dankie. Verblyf was fantasties.

Lethibile H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lethibile H

I would recommend the place, overall experience was good.

It was good, just not happy that the towels were not changed daily and that on Christmas day they did not have staff to clean the rooms. That was not discussed when we did the bookings. The owners were very friendly and welcoming.

Mark G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark G

Baie netjies en gerieflik, eienaar en sy vrou baie gaaf en behulpsaam, ontbyt was heerlik.

Eienaars baie behulpsaam en gaaf, het ons baie tuis laat voel en was ook baie behulpsaam. Hul ontbyt was ook baie smaaklik en met baie moeite en omgee gemaak.

Nthabiseng M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng M

We had an awesome stay, everything was just perfect.

Enjoyed our stay and the location was the best in a very quiet suburb.

Millard Crescent Guest House se terugvoer

Thank you for your review. Trust to see you soon again!

Millard Crescent Guest House
Antonie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie D

Uitstekende verblyf.

Vriendelike ontvangs - verblyf uitstekend, netjies, ontbyt ingesluit, baie goeie waarde vir geld.

Peter D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Gerieflike verblyf in 'n goeie ligging - stil en veilig.

Die verblyf was presies wat ons in gedagte gehad vir ons naweek.

Millard Crescent Guest House se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer Peter. Jul is baie gemaklik en vriendelike gaste. Sterkte met die oefen program.

Millard Crescent Guest House
Van Zyl N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Van Zyl N

Voel soos jou eie huis.

Lieflike plek met pragtige mense.

Cindy V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V

Dit was baie nice.

Alles was perfek, eienaars baie vriendelik.

Peter G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

Class and style.

Style and class is given.

Lanine H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanine H

Dit was lekker met gawe mense!

Die vriendelikste mense net uitstekende diens! Sal enige tyd weer daar bespreek!

Magda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Huislik, netjies, rustig en bekostigbaar.

Johan en Christine, baie vir julle vriendelike ontvangs (veral omdat ons bietjie laat arriveer het) en dat julle vir 'n familielid wat op baie laat kennisgewing ook saam gekom het, moeite gedoen het om hom te akkommodeer. Mooi netjiese en ruim kamers met alles wat jy nodig het vir kort verblyf. Pragtige tuin. Die ontbyt was ook heerlik en baie netjies voorgesit. Die dames in die kombuis was baie vriendelik en respekvol. Geen probleem met enige geraas gehad, was heerlik rustig en ook baie gemoedsrus gehad met voertuie wat veilig agter hekke was. Baie dankie ook vir die hulp met die een voertuig wat ons mee gesukkel het om aan die gang te kry. Die prys is ook baie bekostigbaar en ons sal beslis weer daar oor bly as ons weer Port Elizabeth toe gaan.

Danelle J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle J

Fantasties!

Uitstekende diens, pragtige kamers, goeie ligging en net oor die algemeen 'n plesier!

Elisabet M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabet M

Baie netjies, gerieflik en skoon.

Ons is baie dankbaar dat ons van die spesiale aanbieding kon gebruik maak van 30% afslag.

Jan B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Aangename ervaring.

Van bespreking tot vertrek was alles een aangename ervaring. LekkeSlaap en Johan het almal baie moeite gedoen en professioneel opgetree. Sal dit aanbeveel en weer besoek. Baie dankie vir alles.

Millard Crescent Guest House se terugvoer

Dankie Jan, vir jou terugvoering. Gaste se gesindheid maak dit vir ons baie maklik om professioneel op te tree. Ons hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Millard Crescent Guest House
Jenni K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jenni K

Noisy, not the ideal place if you want peace and quiet

Our overall experience was not the greatest. I wanted to go home on day 1 due to the noise of certain guests. The bed was hard and uncomfortable, and the owner just forgot to tell us certain things which we only found out after day 3. One being that our dishes will get washed for us. I was washing my own dishes until that point. I was only told we can use the microwave, and he will loan us the Weber braai, and again we had to go and ask him for it after day 2. I'm was not impressed with the lack of info from the beginning and will certainly not stay at this Guest House again should we visit Summerstrand again in the future.

Liza H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza H

Baie gemaklik, gerieflik en veilig.

Ek het baie lekker gebly en geëet. Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid. Baie dankie vir die lekker bly.

Millard Crescent Guest House se terugvoer

Good day Liza,

Baie dankie vir jou terugvoer. Wees verseker dit spoor ons almal aan om nog te verbeter.

Groete en 'n mooi dag.
Millard Crescent Guest House.

Millard Crescent Guest House
Jack V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack V

Veilig, skoon, goeie ligging, waarde vir geld.

Die ontvangs was hartlik en geriewe skoon en puik. Millard Crescent se ligging is uitstekend, naby die lughawe en digby die geriewe van Somerstrand. Ek sal weer daar tuisgaan. Ek sou aanbeveel dat volle ontbytgeriewe aangebied word, veral vir die sakemanne.

Millard Crescent Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is vir ons aangenaam om te noem dat ons van 1 Augustus 2017 'n volle warm ontbyt voorsit in ons nuwe eetkamer.

Millard Crescent Guest House
Gerhardt B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt B

Highly recommended.

Very friendly host. Room very clean.

Millard Crescent Guest House se terugvoer

Thank you for the feedback, hope to see you again in the future.
Kind regards

Millard Crescent Guest House
Olebogeng M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olebogeng M

The establishment was safe and clean.

The establishment must in future specify what kids are not allowed to do because at times they got very impatient with the kids.

Malcolm T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm T

Convenient for short stay.

Our stay was a stopover to see family so the venue was convenient.

Anton V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Ongelooflike gasvryheid.

Millard Crescent is uiters goed geleë, en die gashere gaan uit hul pad om jou te akkommodeer.

Anel S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel S

Baie skoon en netjies. Vriendelike diens.

Vriendelike ontvangs. Waarde vir geld.

Millard Crescent Guest House se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Manie. Ek verseker jou dit spoor ons aan om vol te hou en altyd te poog om beter diens te lewer aan ons kliënte.

Groete,
Johann

Millard Crescent Guest House
Mohamed L - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mohamed L

Baie nice.

We will come back for more.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie nice!

Ons sal definitief weer 'n draai kom maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Trevor S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S

Very comfortable.

No complaints. The room was a bit cramped but comfortable. Would prefer not having to climb stairs.

Andries B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B

Aangenaam.

Verblyf was aangenaam. Baie skoon, netjies en veilig. 'n Handvatsel in die stort sal welkom wees vir die ouer garde. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam.

Stefan H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Fantasties.

Baie netjies, skoon, professionele diens, uitstekend.

Yolande V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande V

Pragtig, skoon en veilig.

Ons ontvangs was vriendelik en die kamer was keurig en het alles gehad wat ons benodig het. Dit is 'n klipgooi van die see en heerlike restaurante af. Sal beslis weer hier aandoen.

Aneska D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aneska D

Baie lekker gebly.

Sal dit defnitief aanbeveel. Baie lekker gebly sonder enige onnodige hassles. Vriendelike eienaars. Aircon sal nice wees, maar ek besef nie alle plekke het dit nie.

Millard Crescent Guest House se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Aneska. Al ons kamers is wel van die begin af toegerus met lugversorgers wat warm en koud maak.

Millard Crescent Guest House
Pierre G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre G

Ons het 'n heerlike tyd daar gehad, kamer was lieflik, ruim en netjies. Diens was ook baie vriendelik en goed gewees.

Ek kan Millard Crescent aanbeveel, dis baie mooi, netjies en ruim kamers. Diens was ook goed, sekuriteit is goed en die prys was ook heel billik.

Bertus J - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus J

Ons het 2 nagte daar oorgeslaap.

Baie netjiese en goed toegeruste kamer. Heerlike stil omgewing en vriendelike ontvangs en diens. Sal graag weer daar wil oorslaap as ons PE ooit weer besoek.

Rosalia S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosalia S

Baie mooi plekkie.

Vandat ons daar opgedaag het tot ons daar weg is, was die gasvryheid vanuit die boonste rakke. Baie oulike gasheer en -vrou. Ons kamer, was baie oulik en net wat ons nodig gehad het.

Monica B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica B

Lekker kamer vir een nag se oorslaap.

Al wat gekort het was bekers vir koffie - slegs teekoppies beskikbaar.

Helena J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena J

Huislike en netjiese B&B met 'n baie goeie ligging.

Ons was 'n groep van sewe en het vier kamers beset. Die kamers is ruim, vars en skoon. Elke dag is die beskuit, koffie, tee en melk aangevul. Die skoonmakers was pragtig. My bejaarde ouers het hul gerieflike kamer baie geniet en selfs my volwasse kinders. Ons het tot 'n sitkamer gehad vir ons groepie. Die eienaars is baie warm en vriendelik, maar gun tog jou privaatheid. Daar is veilige parkering en die B&B is baie naby die Boardwalk asook al die hoofroetes. Dankie aan LekkeSlaap vir julle goeie diens. Dit is so gerusstellend om deur julle te werk. Julle hou 'n mens so op hoogte en laat mens belangrik voel.

Jacolien W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolien W

Baie gemaklik en skoon/netjies.

Sal die plek aanbeveel. Baie skoon en baie netjies. Ook baie veilig. Die ligging is goed - naby die strand en eetplekke. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang.

Evan L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan L

Ons was so tuis soos by ons eie huis.

Millard Crescent is naby die lughawe en strand geleë en is perfek vir die sakepersoon en selfs vir vakansietye. Persoonlik sal ek enige tyd weer van hulle gebruik maak vir sakereise na Port Elizabeth.

Deon J - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J

Uitstekend.

Dankie vir vriendelikheid en onvoorwaardelike behulpsaamheid.

Phillip V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Goed.

Ontvang deur eienaar. Ingelig oor die reëls. Skoon, netjiese kamer. Ongelooflike bed. Ontbyt gereël, Kontinentale ontbyt wat meer as voldoende was. Veilige parkeerarea. Toegang met eie afstandbeheer.

Frans V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Die gasvryheid en blyplek was uitstekend, baie netjies en skoon.

Wanneer ek ooit weer eendag PE toe gaan sal ek beslis weer van Millard Crescent B&B gebruik maak. Dit was baie sentraal geleë en ek sal ook enige een aanbeveel om van Millard Crescent B&B gebruik te maak. Ek was bekommerd oor die weer en ek het tot 'n afdak vir my voertuie gehad. Johann & Christine het baie professioneel op getree, twee wonderlike mense.

Joey R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R

Goeie waarde vir geld.

Baie mooi en netjies. Heerlike, groot bed en skoon, klein kombuis was 'n bonus.

Danie S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Baie lekker gebly, skoon, veilig en baie netjies.

Vriendelike diens. Ek sal weer kom.

Elriza R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elriza R

Was baie lekker en Johan en Christine is vriendelike mense!

Was lekker om daar te oornag. Kamer was baie netjies en veilige parkering vir die voertuie. Naby die see en Boardwalk Casino. Sal beslis weer daar oornag as ek in die omgewing is.

Ronald A - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald A

Baie netjies en waarde vir geld.

Kamer was skoon en gereed met ons aankoms, vriendelik ontvangs. Kamer was smaaklik gemeubileer en alles in werkende toestand. Heerlike en smaakvolle ontbyt was gereed in ons kamer soos gereël. Sal weer hier kom oorslaap in die toekoms.

Cecilia B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia B

Quiet, clean, simple & welcoming

Little quiet place with good location. Appropriate for families with children of all ages.

Lee-ann W - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann W

Lovely accommodation!

We stayed at Millard Crescent for one night on our road trip back home to Cape Town. We travelled with our infant and the room was lovely and big and had all the amenities we needed (fridge and microwave and kettle). I think it was excellent value for money! I would stay there again even for longer than a 1 night stop over. Really enjoyed it!

Modibe R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Modibe R

Good place to stay. Ideal for families.

The area and the B&B itself, tops.

Ellen M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ellen M

Nie tevrede nie.

Kamer is nie elke dag skoongemaak nie en ontbyt word al vorige aand gemaak en in yskas gesit.

Millard Crescent Guest House se terugvoer

Ons kamers word elke dag skoongemaak, om dit te bevestig kan gekyk word op al die terugvoer wat ons kry van ons gaste. Wanneer ‘n voornemende gas ‘n bespreking maak word daar baie duidelik gekommunikeer dat ons kontinentale ontbyd bedien in die kamer. Gaste wat dit nie so verkies nie bespreek dan by ons sonder ontbyd. In hierdie geval het ons so ver gegaan en die gaste terugbetaal vir die 2 oggende se ontbyd. (geld is in hul bank rekening betaal)

Millard Crescent Guest House
Letithia C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letithia C

Uitstekend!

Dit is baie rustig en presies waarna ons gesoek het. Dis baie intiem - als is perfek en ek sal dit beslis aanraai vir familie en vriende.

Johann S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Puik.

Puik verblyf, sal dit aanbeveel. Die padtekens (nie Millard Crescent se aanwysings nie) was soms moeilik om te identifiseer.

Spiwo M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spiwo M

Good

Enjoyed our stay, would come back again soon!

Moses N - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moses N

Fun

I had great time at Millard Crescent B&B.

Mboneni Rich N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mboneni Rich N

Cleanliness and safety is excellent.

It was my first experience to get such a clean B&B in Port Elizabeth. I will always book here when I am visiting Port Elizabeth.

Barney B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barney B

Baie skoon en baie netjiese plek.

Vriendelike eienaar. Veilige parkering.

Sam E - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sam E

Trappies nie vir mense oor 60 nie.

Die onderste kamers was leeg, maar ons is in die solderkamer ingeboek?

Gerrie J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Pragtige en smaakvolle plekkie. Ideaal vir een of twee nagte se oorslaap.

Heerlike verblyf, dankie!

Ita Doreen V - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ita Doreen V

Fantasties!

Millard Crescent was 'n seëning. Hulle het aan alles gedink! Daar kort niks in die eenheid nie, dis baie gerieflik en alles is baie smaakvol gemeubileer. Alles is teen 'n billike prys aangebied. Die eienaars se gasvryheid kan genotuleer word: Johan het die aand tydens die kragonderbreking kerse gaan aansteek in ons eenheid, aangesien ek en my dogter uit was en laataand in die donker sou tuiskomn. Ek sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Mari R - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari R

Baie netjies en vriendelike ontvangs

Bespreking is flink en professioneel hanteer deur Lekkerslaap. Eienaar van gastehuis het ook dadelik rapporteer dat bespreking gemaak is. Verblyf was veilig. Die netheid van kamers en perseel was pluspunt. Groete,Francois Roux, CONSTANTIA LINTELS, MALMESBURY.

Karen M - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Baie geniet - sal definitief weer oorbly!

Baie geniet - sal definitief weer oorbly!

Eugene T - Feb 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene T

Lovely Pplace with extremely helpful owners.

Stayed for the weekend. Well appointed, clean room, with a comfortable bed & nice bathroom.

Annelize D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize D

Dit was positief.

Die eenheid was baie netjies en daar is moeite met die dekor gedoen. Met ons aankoms is ons verwittig dat ons nie vir ontbyt bespreek het nie en dit in elk geval te laat sou wees - terwyl ons onder die indruk was dat die B&B-bespreking die ontbyt insluit. Daar is verder 'n akoestiese probleem met die aangrensende eenheid - en ons kon die gesprekke en ander klanke van die aangrensende eenheid duidelik in ons eenheid hoor.

Dowlene U - Jun 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dowlene U

Enjoyable

Very nice, in a clean and good area.

Zitha N - Feb 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zitha N

Enjoyed our stay at Millard Crescent

The place was wonderful. It had all we wanted. I will definitely call again. Thank you!

Cedric S - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric S

Very pleasant experience.

Very pleasant experience. Clean, comfortable; the owner is very friendly and discreet at the same time. We only spent one night and would definitely recommend Millard Crescent to other people. It is close to the airport, easy to find, and close to the Strand. One must have a car to stay there. We did not have the continental breakfast as we had other plans, but there is a basic "kitchenette" in the room with microwave, fridge and toaster as well as the usual kettle. A little carafe of port and 2 glasses added a nice touch as it was particularly cold that day.

Molefe P - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Molefe P

Beautiful place

Good value for money.

Sue H - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue H

A very warm welcome and good quality accommodation

We felt really safe and comfortable in this clean and spacious accommodation. The warm welcome was greatly appreciated.

Liz D - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz D

The owners were most helpful, and the accommodation very comfortable.

We chose to do self-catering, the kitchenette was very well equipped with good quality crockery and cutlery. The unit was spotlessly clean and that was maintained during my stay. Off street parking was a per-requisite and I felt secure parking and the out side of the house is well lit up. My experience of Millard Crescent was good and I would certainly return.

Cathy P - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy P

Excellent, efficient and very professional, we will definately make use of you guys again.

Excellent service, our stay was enjoyable.

Graeme P - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme P

Good value for money, and also pleasant, clean and convenient!

We would highly recommend this B&B to our family & friends - and have decided to return here when travelling to Port Elizabeth.

Alison M - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison M

A very comfortable and enjoyable nights stay.

We were in and out for the evening and off early the next day but were very comfortable while there.

Marc P - Okt 2010
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc P

Absolutely perfect - just what I was looking for and good value for money!!

Friendly greeting. Spotless room. Safe and secure environment. Secure parking. No hassles. Thank you.

Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millard-singel 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8e51b5081c1ad551af33b30cc78bbcfcc79e4498b72fe259d2634f4a5e745369f3687537443fe20a0cab914b95e64018ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 29 Millard Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989687964244 25.648055076599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang