Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Millard Crescent Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millard-singel 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Millard Crescent Guest House bied gerieflike en veilige 3-ster-verblyf. Dit is in 'n rustige deel van Somerstrand, 'n gewilde deel van Gqeberha, Port Elizabeth, en naby Blouvlagstrande geleë.

Daar is 12 luukse kamers en 'n drieslaapkamer-woonstel. Al die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en lugversorging. Ontbyt word in die ruim eetkamer voorgesit.

Daar is onderdak-braaigeriewe en 'n swembad vir die warm somersdae op die perseel. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar en dit is onderhewig aan beskikbaarheid.

Millard Crescent is naby al die groot besienswaardighede soos Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, gewilde strande, die universiteit en 'n gholfbaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Karin S
5.0
Uitstekend. Johan en Christine het uit hul pad gegaan om ons te help met wat ook al ons gevra het. Die ontbyt was baie lekker. Ons het ware gasvryheid...
Sien meer
Sep 2024
Carlien F
5.0
Was uitstekende diens en hulpvaardig. Baie vriendelike diens.
Jul 2024
Nomasabatha N
Gesin met klein kinders
5.0
It was great! Really a nice place. Great place. My kids loved it. Clean and neat. Everyone had their own room. I would definitely go ba...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Stephan M
5.0
Perfect. Great spot, perfect location. We were treated so well. Will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
De Wet C
Gesin met klein kinders
5.0
Professioneel en baie vriendelik! Dit was heerlik gewees!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

JOHANN Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Millard-singel 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Millard Crescent Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millard-singel 29, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c8e51b5081c1ad551af33b30cc78bbcfcc79e4498b72fe259d2634f4a5e745369f3687537443fe20a0cab914b95e64018ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 29 Millard Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.989687964244 25.648055076599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang