Millers Wood Cabins
Beskrywing
Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Al die beddens het 'n elektriese kombers en vere-duvet. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, oondjie en tweeplaatstoof. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n privaat verandah met 'n ingeboude braai en buitebad wat met 'n houtvuur verhit word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei beddens het elektriese komberse en vereduvets. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie en tweeplaatstoof. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n privaat verandah met 'n ingeboude braai en buitebad wat met 'n houtvuur verhit word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n oopplan-kombuis, -sitarea en 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n oopplan-kombuis, sitarea en 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié houthuisie beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Albei beddens het 'n elektriese kombers en vereduvet. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie en tweeplaatstoof. Die leefarea langsaan het 'n kaggel en lei na 'n privaat verandah met 'n ingeboude braai en buitebad wat met 'n houtvuur verhit word. Daar is ook 'n radio in die houthuisie en gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lawrence-straat 24, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang