Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milner Avenue Self-Catering Units

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Delmarie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 128

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 25 resensies vir Milner Avenue Self-Catering Units
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.0/5
Madeleine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Uitstekend.

Al is dit nie ek self wat daar oornag nie maar een van ons werkers, is hy ongelooflik gelukkig met diens en netheid. Van my kant af tov bespreking ens is julle ongelooflik, altyd bereid om te help en julle stap beslis die ekstra "myl" vir kliente. (Baie dankie vir altyd spoedige terugvoer.)

Eldridge K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldridge K

My stay was absolutely wonderful and I will recommend it to anyone else.

My stay at the accommodation was excellent and the service delivery was first class.

Cupido M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cupido M

Het lekker gekuier. Staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Ja, het lekker gebly, maar hier en daar kan nog veranderings aangebring word, soos WiFi-opvangs baie swak.

Lauren E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Lauren E

Didn't feel like we had much privacy.

The other guests didn't really give us any privacy. They were up and down on the deck. Check out time is off-putting. Also, there weren't any of the essentials one would normally find in a guest house. Glasses were really small.

Heidi O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi O

Will think twice to go back.

A pot was badly burned in the cupboard. They did exchange it the next day, and the gate opens randomly. The shower does not have a door, and the entire floor was wet after a shower, so we had to mop. We cleaned ourselves. Had to ask for toilet paper and rubbish bags.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Llewellyn M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Llewellyn M

Ongemaklik.

In die kombuis was die sink vuil en die beddegoed was ook vuil. Dit was 'n baie onaangename ervaring - sal niemand aanraai nie.

Tracy M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M

We had an enjoyable experience. We had our privacy. The host Candy was great and very helpful.

We really enjoyed our stay. Would definitely recommend it.

Braam N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam N

Waarde vir geld.

Vir die koste wat hulle vra, is dit die moeite werd om daar te bly. Die meer is die grootste voordeel van die verblyf se ligging.

Dineo Prudence H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dineo Prudence H

Please up your level of care for your future clients.

The place was not properly cleaned, we struggled for toilet paper. They did not even provide us with sugar and tea.

Dave B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dave B

Very basic, but clean.

Would have preferred at least a fan in room as it is not well ventilated for the summer. Didn't quite enjoy having a hollow between our room and the entertainment area of the owner.

Elsabe A - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elsabe A

Dit was nie na wense nie. My kinders was beperk. Ons kon nie persoonlike dinge regtig geniet nie. Dit het gevoel ek is in 'n hophuis.

Gemeenskap by dam het geweldig geraas, maar dit is verstaanbaar. Almal het ontspan.

Jeffeline S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffeline S

Skoon en netjies.

Plek is skoon en netjies en eienaar was baie behulpsaam.

Wendy-ann G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy-ann G

Awesome.

Units were great, clean and more than needed. Will go there any time again. Friendly people and easy directions. Awesome place.

Brandon U - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brandon U

Die eenhede het 'n fantastiese ligging en uitsig, sal definitief weer hier kom kuier.

Sien gerus die sterre.

Thando Z - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Thando Z

Happy, but not satisfied.

I had a good experience. Just disappointed that there was no iron and that my family wasn't allowed to visit me according to your rules.

Nawawie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nawawie B

Die verblyf was kort en ons het nie baie tyd by die eenheid deurgebring nie. Die wette is baie streng. Die veilige parkering is wel 'n groot pluspunt.

Ons het aangeneem dat as ons 'n eenheid bespreek vir vier volwassenes dat ons ten minste twee slaapkamers sal hê. Dit was nie die geval nie. Ons al vier het dus een oopplan-eenheid gedeel. Die bouwerk op die perseel moet afgehandel word.

Marene S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene S

Dit was regtig 'n aangename verblyf.

Sal dit aanbeveel!

Martin V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

For the amount we paid per person, I cannot complain.

It was a good stay. However, I believe staff could look into maintenance a bit more, and would suggest opening windows before customers arrive.

Sanet D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Heerlik!

Die omgewing is baie veilig. Dis naby alle besienswaardighede en die strand met net die regte ligging om te bly in PE.

Lyndon M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndon M

Waarde vir geld!

Vir die doel wat ons groep daar was, was die verblyf ideaal.

Grant W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Good value for money

A nice place in PE.

Bradley M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bradley M

Dit was naby aan alles.

Ons was heel verras met die netjiese uitleg van die eenheid en was ook baie beïndruk met die proffesionele manier waarop ons ontvang is. Die uitsig oor die meer was nog 'n bonus!

Siven G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Siven G

Good service

Good value for money.

Deen S - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Deen S

Very appreciated. The entire team was happy.

Perfect partners, we had a good stay.

Vanaf R500
R500 R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf R500
R500 R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Milnerlaan 125, Noord-Eind, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YThmMDhhLTNjMmMtNGUyMi1iZGRlLTE0NDNiYTJkZDIwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R400 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 125 Milner Avenue North End 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 09:00 -33.9313999 25.59553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang