Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milton Lane Beach Club 6

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R925 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Breekskadedeposito word gehef en sal binne 7 besigheidsdae na die uitklokdatum terugbetaal word indien die eenheid in dieselfde toestand gelaat is as wat dit gevind is.
Rapporteer asb. enige breekskade of teenstrydighede aan die kantoor binne 12 ure.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Gaste sal die deposito verloor om die gordyne, matte en meubels skoon te maak indien gaste in die eenheid rook.
Gaste sal die deposito verloor indien daar meer gaste op die perseel woon as waarvoor daar bespreek is, of indien die aantal gaste die maksimum kapasiteit van eenheid oorskry.
Hierdie eenheid het 'n DStv-dekodeerder met 'n vol DStv-pakket so gaste hoef nie hul eie dekodeerder saam te bring nie.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Komplimentêre toiletpapier en 'n sepie word met aankoms voorsien, maar aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is moet gaste dit self aanvul. Onthou asb. om skottelgoedwasseep en ander skoonmaakmiddels saam te bring.
'n Skoonmaakdiens kan gereël word vir tussen 8:30 en 14:30, maar is nie beskikbaar oor naweke of op vakansiedae nie. Dit moet asb. 48 uur voor die tyd by die kantoor gereël word en is onderhewig aan beskikbaarheid, veral in die spitsseisoen. Dit moet vooraf betaal word en nie direk aan die skoonmaker nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milton-laan, Milton Lane Beach Club, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA078eef05e564b60ca9c3beb3e4e7bdddb680a80d5e41b9edb48a8dddb1eb5dfb78cffec01e0fb21c71c2d82b40daeb4b1c39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) Milton Lane Milton Lane Beach Club 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.891882796591 30.347558672353
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem