Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Minen Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Deon G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Ongelooflik en hartlike mense. Dit was regtig baie lekker gewees. Sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Charming hotel with comfortable rooms and a lush garden. A modern, charming hotel with a lush garden, a pool, and comfortable rooms. Good restaurant and excellent service. Excellent stop between Etosha and Caprivi. We had a great time here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die Minen Hotel het ons verwagtinge oortref. Sal dit by almal aanbeveel om daar oor te bly. Baie gerieflike en netjiese kamers. Die tuine en lekker swembadarea skep 'n ontspanne atmosfeer. Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Die restaurant se verskeidenheid en kwaliteit van geregte is fantasties. Hierdie Hotel is baie beter as wat die driester-gradering impliseer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

A great location and a wonderful stop over for 1 night in Tsumeb. Minen Hotel was a great stopover on our road trip, hot showers, clean rooms and comfortable beds, a wonderful dinner and breakfast and super friendly staff. It's across the park (a very short walk) from the museum which was very interesting as we had visited so many of the areas displayed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Baie netjies, alles wat jy benodig vir oornagslaap. Baie oulike hotel, skoon en netjies. Personeel vriendelik. Parkering in straat wat ons bekommer het, maar hulle het wag wat dophou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clifford T
1 nag Besigheidsreis
4.0
Aug 2023

In town for business. T-bone steak at restaurant was so tough, I couldn't cut it or chew it. Same for my colleague's rump steak. Breakfast was good. Drinks well priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lomie G
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2021

Lekker kinder speelarea, lekker kos! Hoef nêrens te ry nie, alles tot jou beskikking, heerlike kos, koffie en kinderspeelplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Nikk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Overnight stay. Everything was brilliant. Clean rooms, very attentive helpful staff. Food excellent and reasonably priced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Max
Minen Hotel
Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Max Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omegstraat 7, Tsumeb, 0000, Osjikoto
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARzmT7cZXViqL8HAKcUL6MoBOBMxaAHKHer0HFVvTTSj5nRJEYA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Omeg Street Tsumeb 0000 Osjikoto 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.243128429401 17.718316002447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang