Minen Hotel
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omegstraat 7, Tsumeb, 0000, Osjikoto
- Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Minen Hotel is 'n tuin-hotel in die hartjie van Tsumed, 101 km vanaf die bekende Etosha Nasionale Park. Die hotel bied tradisionele Duitse kos en uitstekende gasvryheid in dié oase in die Noorde van Namibië. Dit is die ideale oornagplek vir gaste van die Etosha Nasionale Park en die Zambezi besoek.
Verblyf word in Wild-Garden-kamers, Pool Side-kamers, Tripelkamers, Suites, 'n Gesinskamer (4 gaste) en 'n Gesinskamer (6 gaste) aangebied. Elke kamer is gerieflik ingerig en het afstandbeheerde lugversorging, gratis WiFi, 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n kamertelefoon, yskassie en 'n kluis.
Gaste kan in die verfrissende swembad afkoel, en as gholf gaste se passie is, is die Tsumeb Gholfklub 450 m van die hotel af.
Addisionele geriewe sluit 'n konferensiesentrum, dameskroeg, 'n aparte kroeg en 'n biertuin in. Die hotel is bekend vir sy Duitse kos en konferensiegeriewe met tee- en koffiemaakgeriewe, asook en middag- en aandetebesprekings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Max Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Omegstraat 7, Tsumeb, 0000, Osjikoto
- Gaste dink Minen Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Omegstraat 7, Tsumeb, 0000, Osjikoto
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang