Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirabelle Bed and Breakfast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chelsea-rae V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Definitely going back. Beautiful place. I would definitely recommend it. It's sad we didn't stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Perfect Staff and hospitality, definitely recommendable. Breakfast was always served to a high standard despite the awful load-shedding. The staff were thoughtful and were in sync in terms of our preferences of how to lay the bed from day 1. I'd love to visit Mirabelle once the extension is completed and ready to host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle N
Kort verblyf
4.4
Jan 2022

Vriendelike ontvangs, pragtige kamer, heerlike ontbyt. Hulle het die beste twee dames wat na die gaste omsien! Die enigste area wat aandag vereis is dalk net die skoonmaak. Daar was hare in die bed en die detail in die badkamer (vensterbank, hoekies in die badkamer ens.) kort net aandag. Maar omdat ons so lekker gekuier het, en die plek so mooi was, wou ons nie oor hierdie kla nie!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmé E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Ongelooflike gasvryheid - niks is te veel moeite nie. Pragtig toegerus met ruim kamers en alles wat mens nodig het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelene J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Pragtige plek met 'n baie vriendelike bestuurder. Ons sal vir seker weer by La Ferme Vive La Vie bespreek. Dit was 'n wonderlike naweek in 'n pragtige dorp by 'n pragtige gastehuis. Die eerste dag het ons alreeds tuis gevoel. Die bestuurder van die gastehuis is baie vriendelik. Die kamer was baie groot, netjies en mooi. Ons sal in die toekoms weer julle mooi dorp besoek en gebruik maak van La Ferme Vive La Vie. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Mirabelle Bed and Breakfast
Beste Annelene Baie dankie vir die verblyf wat julle by ons gedeel het, dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit op reg en hoop om julle gou weer terug by ons te sien. Groete Peter & Vive La Vie Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Reservoirstraat 65, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqTScX3JA10sHrkIB4SZljX6Oe3bDNH2MbzKScyszA6mORflFQU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 65 Reservoir Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.908677 19.128159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang