Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Ongelukkig word geen kinders onder die ouderdom van 16 toegelaat nie. Laat inklok moet vooraf gereël word. Uitklok is voor 11:00. Rook is nie binne die gastehuis toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ontbyt word bedien van 08:00 tot 10:00. Die swembad word op gaste se eie risiko gebruik. Parkering is op gaste se eie risiko. Gratis sonskerm is beskikbaar. 'n Swembad-spyskaart is beskikbaar vir ligte versnaperinge en maaltye. Vier tennisbane is beskikbaar vir gebruik teen 'n bykomende koste, insluitend die huur van tennisrakette en tennisballe. Gaste kan reël om by een van die nabygeleë gholfbane af te slaan teen 'n bykomende koste, insluitend toerustinghuur. E-fietse en bergfietse is beskikbaar om te huur teen 'n bykomende koste, met alle toerusting ingesluit.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Reservoir Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang