Mirabelle Bed and Breakfast
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Chelsea-rae V - Des 2023
Algehele gradering
Definitely going back.
Marc K - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect Staff and hospitality, definitely recommendable.
Christelle N - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, pragtige kamer, heerlike ontbyt. Hulle het die beste twee dames wat na die gaste omsien!
Esmé E - Okt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid - niks is te veel moeite nie. Pragtig toegerus met ruim kamers en alles wat mens nodig het.
Annelene J - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n baie vriendelike bestuurder. Ons sal vir seker weer by La Ferme Vive La Vie bespreek.
Mirabelle Bed and Breakfast se terugvoer
Beste Annelene
Baie dankie vir die verblyf wat julle by ons gedeel het, dankie vir die pragtige terugvoering, ons waardeer dit op reg en hoop om julle gou weer terug by ons te sien.
Groete
Peter & Vive La Vie Span
- Kapasiteit: 11 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Reservoirstraat 65, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang