Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mirrior Safaris

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 357 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venetia Mine-weg, Mirrior-plaas, Musina, 0900, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mirrior Safaris is op 'n plaas wes van Musina, naby aan Venetia myn geleë en bied rustige selfsorgverblyf aan gesinne en vriende wat op soek is na 'n bosveld-ervaring. Die plaas beskik oor 2 lodges wat elkeen 'n rits gerieflike eenhede vir paartjies of klein groepe het.

Kremetart Lodge beskik oor 12 eenhede waarvan 11 dubbelbeddens en 1 'n driekwartbed het. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met selfsorggeriewe. Die lodge is gebou om 'n pragtige groot Kremetart boom.

Foxhole Lodge beskik oor 4 eenhede waarvan 2 dubbelbeddens en die ander 2 2 driekwartbeddens het. Soos die Kremetart Lodge beskik elke eenheid in Foxhole ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie met selfsorggeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar. Daaglikse skoonmaak van alle eenhede is ingesluit in prys. Foxhole is gelee op die walle van die Kongo loop. Eenhede is beskikbaar op 'n nie rook basis.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad by beide lodges. elke lodge het ook 'n boma vir braai. Kremetart lodge beskik oor 'n konferensie- of funksielokaal met industriële kombuisgeriewe wat dit vir groter geleenthede, hetsy spanbou, verjaarsdag of selfs 'n troue of net sommer 'n groepswegbreek geskik maak. Die plaas bied ook 3 nabygeleë visvangdamme, voëlkyk, bergfietsroetes en die geleentheid om daguitstappies na nabygeleë nasionale parke en wildreservate te onderneem. Dié aktiwiteite maak Mirrior Safaris 'n ideale wegbreekplek vir diegene wat uit die stad wil ontsnap en die bosveld se natuurskoon wil ervaar.Verskeie wildsbok soorte is op die plaas en dit 'n paradys vir voel kykers. Een van die min wilde groepe bromvoels buite die KNP broei op die plaas. Vir kamera entoesiaste bied die plaas verskeie geleenthede vir besonderse fotos. Neem kennis dat Mirrior Safaris is 'n werkende plaas waaraan gaste kan deelneem op versoek. Spesiale tariewe kan beding word vir myn kontrakteurs, veral vir groeps verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Venetia Mine-weg, Mirrior-plaas, Musina, 0900, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 357 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venetia Mine-weg, Mirrior-plaas, Musina, 0900, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31b1ce7aebe8c4d9f66cc194bad8356e71154277a1a60a9f2ee77bab3c35635a800ed14a70167da2e4199ea332bbc1aa523a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense Venetia Mine Road Farm Mirrior 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.42429886162 29.49479341507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang