Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mist of Gold

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.2
Megan M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekker, rustig. Ons het baie lekker gebly. Die omgewing was stil en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suezette L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Very pleasant. Will stay there again. Loved the quality of the bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lireze G
1 nag
5.0
Aug 2023

Rustig, gerieflik en mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda P
1 nag
4.8
Jan 2024

Very comfortable and convenient. Just one night but a very pleasant place and friendly reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan G
1 nag
4.4
Jan 2024

Ontspannend. Ek het lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Desire N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Sou graag net bietjie meer breekgoed wou hê. Dalk net drinkwater in kamer asb! Puik diens toe ons baie laat eers kon inklok en eienaar moes wakkerbel!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Andrew D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Jul 2024

Geskik vir oornag en besigheidsreisigers. Nie 'n vakansie-oord nie, geskik vir besigheidsoornag. Alles wat ek nodig gehad het in die hut. Die skuifhek na die straat kon nie sluit nie en dit het my onrustig gestem. Lekker sentraal in Hoedspruit.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Luan P
1 nag
3.0
Jun 2024

Very cheap and worth the price. A place with a lot of potential. Unfortunately, my room's toilet and shower were leaking, and the wood around the toilet was rotting. The bathroom also has a stench of mold and urine. But other than that, it was a decent stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Joan & Mark
Mist of Gold
Thank you for the feedback. This has been resolved. Regards, Joan

Peet D
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Jun 2024

Sal nie weer van die plek gebruik maak nie. Nee, baie raserig en die klein goedjies is nie in plek nie. Yskas is opgevries, badkamerhandseep staan op die vensterbank agter verslete blinders. Toilet lek water op die vloer. Stort het geen seephouer nie. Moes vra vir toiletpapier.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Joan & Mark
Mist of Gold
Good day Thank you for the feedback. The room's toilet has been fixed, and we have spoken to the staff and caretaker about the fridge. I'm not sure what noise you're referring to, but I will try to find the reason for this. Regards, Joan

Rudi T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Ek was baie gemaklik, dankie. Was daar vir werksdoeleindes, so die plekkie was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Joan & Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giraffe-singel 111, Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc3bd828af679d95e0f478f1409465cd2f5e6cf2f523b3d66aa7dbb824896b7aba98fb52590874b72d9ec1b3138b3f40b984?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 111 Giraffe Cresent Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.357098163551 30.945533215999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang