Mist of Gold
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Lion, Buffalo, Rhino, Ellephant
- Slegs kamer.
- Giraffe, Zebra, Whorthog
- Slegs kamer.
Huisreëls
Ontbyt is R80 ekstra per persoon.
Die eienaar is op die perseel in sy huis woonagtig en gaste het toegang tot die houthuisies van die straat af.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Giraffe-singel 111, Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo