Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mist of Gold

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Joan & Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 96 resensies vir Mist of Gold
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Megan M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Lekker, rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die omgewing was stil en mooi.

Suezette L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suezette L

Very pleasant. Will stay there again.

Loved the quality of the bed.

Lireze G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lireze G

Rustig, gerieflik en mooi.

Sien sterre.

Linda P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Very comfortable and convenient.

Just one night but a very pleasant place and friendly reception.

Tiaan G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan G

Ontspannend.

Ek het lekker gebly!

Desire N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desire N

Sou graag net bietjie meer breekgoed wou hê.

Dalk net drinkwater in kamer asb! Puik diens toe ons baie laat eers kon inklok en eienaar moes wakkerbel!

Andrew D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Geskik vir oornag en besigheidsreisigers.

Nie 'n vakansie-oord nie, geskik vir besigheidsoornag. Alles wat ek nodig gehad het in die hut. Die skuifhek na die straat kon nie sluit nie en dit het my onrustig gestem. Lekker sentraal in Hoedspruit.

Luan P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Luan P

Very cheap and worth the price.

A place with a lot of potential. Unfortunately, my room's toilet and shower were leaking, and the wood around the toilet was rotting. The bathroom also has a stench of mold and urine. But other than that, it was a decent stay.

Mist of Gold se terugvoer

Thank you for the feedback. This has been resolved. Regards, Joan

Mist of Gold
Peet D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Peet D

Sal nie weer van die plek gebruik maak nie.

Nee, baie raserig en die klein goedjies is nie in plek nie. Yskas is opgevries, badkamerhandseep staan op die vensterbank agter verslete blinders. Toilet lek water op die vloer. Stort het geen seephouer nie. Moes vra vir toiletpapier.

Mist of Gold se terugvoer

Good day
Thank you for the feedback. The room's toilet has been fixed, and we have spoken to the staff and caretaker about the fridge. I'm not sure what noise you're referring to, but I will try to find the reason for this.
Regards, Joan

Mist of Gold
Rudi T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi T

Ek was baie gemaklik, dankie.

Was daar vir werksdoeleindes, so die plekkie was perfek.

Lelanie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie B

Alles wat mens nodig het om te rus na 'n lang dag op kantoor.

Alles wat mens nodig het na 'n lang dag op kantoor.

Marchelle J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchelle J

Baie nice plek.

Ons het net slaapplek gesoek vir 2 nagte en dit was voldoende.

Marthinus C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus C

Hoedspruit saam met vriende.

Baie lekker kuier vir Jan Blohm se optrede.

Tony S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tony S

Satisfactory for a one-night stay.

See stars.

Andre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie aangenaam, vriendelike ontvang.

Gasvrou was op perseel en het ons vriendelik ontvang - was bereid dat ons na ons fietsrit, as dit na uitboek tyd was, gou terug te kom en te stort voor ons verder reis.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mariaan N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan N

Dit is perfek vir oornagverblyf.

Die kamer was goed toegerus vir oornagverblyf. Ons wou die Saterdag in die koue, mistige weer gestort het, maar daar was nie voldoende warm water nie.

Mist of Gold se terugvoer

Good day
Sorry for the inconvenience. Due to load shedding and the constant changes the geyser doesn't have enough time to heat up. Also with no sunshine, they will cool down rapidly after use. Normally they hold the heat when the sun is out, but with the rain and long 4-hour blackouts, it is difficult.
Regards Joan

Mist of Gold
Patrik D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patrik D

Ek is teleurgesteld in die hantering van gaste.

Aanvaarbaar vir my doeleindes, maar daar is geen 2-pin muursokke en kon dus nie my selfoon herlaai nie. Daar is geen voorsiening vir elektrisiteit tydens loadshedding. Daar was niemand bereikbaar vir enige navrae of diens nie.

Mist of Gold se terugvoer

Good day
All our cabins have an extension on the wall under the TV. Most people don't look far enough; this has 2-pin and normal plugs. We have the contact numbers on the wall for myself, always available. Two staff members are always around. Based on rates, yes we don't have a generator for load shedding. This can be provided, but rates will be double. There are solar lamps for power outage.
Thanks for your review.
Regards, Joan

Mist of Gold
Mich N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mich N

Waarde vir geld.

Het alles wat nodig is vir 'n oornagfasiliteit.

Lerina V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina V

Uitstekende geriewe en vriendelike diens!

Sien sterre.

Tapfuma T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tapfuma T

Memories created.

We created memories, convenient.

Henriette G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette G

Rustig, prakties en mooi.

Die kamer het alles in gehad wat ek nodig gehad het, die plek was silwerskoon, die bed was so gemaklik en die mense was baie hulpvaardig. Sal hierheen kom nie net vir sakereis nie maar vir vakansies ook.

Mist of Gold se terugvoer

Dankie thank you.

Mist of Gold
Jan N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Rustig net wat ons nodig gehad het 'n breek weg van die gejaagde lewe. Sal baie beslis weer hier bly. Groot pluspunt is dat daaglikse skoonmaakdiens by prys ingesluit is. Absoluut waarde vir geld.

Hoedspruit is 'n lekker wegbreekplek. Baie om te sien en soms sommer 'n lekker verrassing of 2 sommer so om die draai van waar ons gekuier het. Skoon dorp.

Gerhardus V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V

Familie woon in Hoedspruit. Gebruik Mist of Gold vir slaap en stort.

Vir my behoeftes is dit puik.

Jennifer S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S

Waarde vir geld.

Ons het as 'n klomp vriendinne daar oornag en was regtig wonderlik. Die mense het ons welkom laat voel. Ons sal beslis weer gebruik maak van Mist of Gold.

Rian B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian B

Baie vriendelike mense en baie mooi natuur.

Puik diens. ongelooflik skoon en netjies. Sal almal aanbeveel om daar te gaan bly.

Reshan H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reshan H

Great cottage. Has everything that one needs.

Great little cottage in central area.

Rene V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Baie netjies en skoon.

Alles wat jy nodig het vir 'n selfsorgvakansie. Sentraal geleë en veilige omgewing.

John M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Cheap, convenient, comfortable.

Although cheap accommodation can be dodgy, this place is well located in a seemingly safe area, it is within walking distance of shops and restaurants, and the room itself was well appointed and spacious. I stayed over en route to Orpen gate and found this a perfect place. I will certainly use them again.

Jan N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Netjies. Vriendelike personeel. Kortaf eienaar.

Die eenhede is netjies. Die personeel wat daar werk is vriendelik. Eenhede is sentraal geleë m.b.t. die dorp. Die eienaar kon nie vir 'n sekond gepla word om vrae te beantwoord nie. Ons hek remote het nie gewerk nie, en sy het dit eers omgeruil na 24 uur om en by. Sy was onreaktief op boodskappe en toe ek haar aanvanklik gebel het, was die eerste vraag of ons rekening ten volle betaal is. Daar was ook aan my gesê nie elke eenheid kry 'n hek remote nie, wat absolute bog is, want die parkering sit agter die hek, so dit is minder as gewens.

Hansie N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie N

Baie aangenaam.

Daar kan dalk net gekyk word na die eetgerei en skoonmaakgoed.

Barend H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend H

Gerieflik.

Goeie opsie vir goeie prys.

Jan F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F

Baie lekker rustig.

Netjiese plekkie in 'n pragtige tuin, goed toegerus en naby alles.

Marthinus C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marthinus C

Wegbreek saam met my vrou.

Naweek weg saam my gade.

Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nicky V

Baie vreemd as jy nog nooit in so houthuis gebly het nie.

Die kamer was netjies, net vreeeslik baie warm. Die opsigter het kom help met lugversorger sonder sukses. Daar is geen plek om jou tas/bagasie neer te sit nie. Buitelig op stoep het nie gewerk nie, asook die een bedkassie se lig ook buitewerking. Badkamer se wasbakkie baie klein met piepklein krane. Miskien is dit reg as jy gewoond is aan kamp.

Mist of Gold se terugvoer

Hi Nick,
Sorry you did not enjoy your cabin.
We have bigger cabins with an extra charge for 2 people. The basic cabin does not have hotel standards for suitcase rack etc.
The rate compared with this will be an extra R500.00 per person per night.
All the rooms have aircon, so there is no reason for it to be hot.
The outside stoep light does work, you must switch it on outside. Sorry if my caretaker never showed you this. We don't have lights in our cabinets.
We pride ourselves on value for money compared to the market in Hoedspruit.
Thank you for using Mist of Gold.

Mist of Gold
Desere B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere B

Gemaklike, huislike kuierplek in Hoedspruit.

Ons het dit baie geniet. Gemaklike, ruim akkommodasie in heerlike rustige buurt. Naby aan sentrums.

Adele G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele G

Perfek vir ons behoeftes.

Alles het goed gewerk. Lugversorging was 'n besliste plus.

Bernard G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard G

Lekker oorslaapplek.

Netjiese, skoon kamers. 'n Tipe seep in die badkamer en ekstra toiletrolle sal help. Ons is wel opgegradeer na die groter kamer en glo dis hoekom dit nie daar was nie. Kon lekker braai.

Tania D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D

Value for money.

Very neat and comfy little log home situated in a lush green garden. Although official book in time was 14h00 - 17h00, we were running late. Our host provided me with a number for Ryan, who welcomed us at 19h30 on a rainy Sunday night. We enjoyed a comfy nights rest and departed very early the next morning (05h00) for the Kruger Park. Thanx to Ryan for receiving us late, and sending us on our way early. You made us feel welcome.

Mari D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari D

Great location. Neat and private.

Neat. Staff friendly and kind.

Gerhard K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard K

Gerieflik, skoon en stil.

Oornag na week in wildtuin terug Kaap toe. Het 'n stil, gerieflike en veilige plek gesoek en gekry. Dankie.

Paul M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M

Voldoen aan my behoefte vir oorslaap.

Sou goed gewees het as daar seep beskikbaar was.

Helena S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S

Rustige omgewing, baie voëlgeluide, lekker rustig ontspan op die stoepie met ietsie te drinke!

Baie rustig. Lekker stoepie voor elke huisie.

Rut L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rut L

Dit is 'n veilige, netjiese plek.

Dit is heerlike plek vir oornag sonder kosvoorbereiding.

George K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
George K

Was gemaklik

Net oorgebly vir werk, nie veel daar beweeg nie.

Mist of Gold se terugvoer

Hi,

Thanks for the review
What do you meam by "nie veel beveeg daar nie"

Mist of Gold
Sandra J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra J

Skoon en netjies.

Het glad nie die eienaar/gasvrou gesien nie. Te min parkering! Ons moes voor die huis stop en is toe vas parkeer!

Liesl K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liesl K

Eenhede is nie self-catering nie. Daar was slegs 1 eetbord en geen kosmaakfasiliteite nie.

Sien sterre.

Nico B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B

Waarde vir geld.

Ideaal vir oornag naby aan Timbavati en Krugerwildtuin.

Amerentia S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amerentia S

Baie netjies en skoon.

Sal beslis weer daar oorslaap as ons op pad Wildtuin toe is.

Mist of Gold se terugvoer

Thank you.

Mist of Gold
Bernadette H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette H

Nice place to stay, walking distance of restaurants and some shops.

Easy to find and room very comfortable and neat and nice braai area.

Anton B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Lekker geslaap, mooi skoon en rustige omgewing.

Dankie vir 'n lekker aand.

Alta V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alta V

Gerieflike eenhede, baie netjies.

Baie lekker, baie gerieflik, netjies.

Werner M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Goeie diens skoon en veilige verblyf.

Ons kon binne minute 'n bespreking maak en bevestig. Vriendelike professionele ontvangs. Die eenheid was skoon en baie gerieflik. Baie dankie.

Neill C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill C

Vriendelike ontvangs en sentraal geleë, gerieflike, netjiese eenhede.

Joan het ons by die hek kom haal en was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid is toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Kraakvars linne na 'n lekker warm stort. Ons sal vir seker weer daar oornag of sommer 'n week bly!

Udette K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Udette K

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het 'n vinnige oorslaap in Hoedspruit gereël vir 'n funksie wat ons moes bywoon. Mist of Gold was baie goeie waarde vir geld, pragtig skoon, gerieflik met 'n baie lekker groot bed (en lekker kussings).

Sarel S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Bly altyd lekker hier oor.

Sal weer hier tuis gaan, dit is baie rustig.

Deon M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M

Gemaklik.

Was heerlik. Sou net verkies het dat daarmee koffie in die kamer was. Die ontbyt was heerlik en baie vullend.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Victor S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Victor S

Niks besonders nie.

Daar was niemand toe ons arriveer nie. Ons moes die eienaars bel, hulle was op 'n gholfdag. Ons moes uitgaan en met ons terugkoms was die gastepakering vol en ons moes die eienaars bel om vir ons die hek oop te maak. Hulle was duidelik nie gelukkig dat ons hulle stuur nie. Daar is ook geen spieël in die badkamer nie. Net so 'n verspotte handspieël.

Zilla E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zilla E

Baie netjies en rustig.

Baie netjies en rustige atmosfeer.

Maree-louise V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maree-louise V

Worth your money and very conveniently positioned in Hoedspruit.

Mist of Gold is conveniently located in Hoesdpruit, the log cabin is well kept and clean. For a weekend away at an affordable price I would definitely recommend it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die geld werd en gerieflik geleë in Hoedspruit.

Mist of Gold het 'n gerieflike ligging in Hoedspruit. Die houthuis is goed in stand gehou en skoon. Ek sal dit beslis aanbeveel vir 'n naweek weg teen 'n bekostigbare prys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lida E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lida E

Baie eenvoudig en basies maar skoon en netjies.

Ons het slegs daar geslaap vir een nag op pad Wildtuin toe. Alles was skoon en netjies. Bed en beddegoed gemaklik en skoon. Die stort het aandag nodig (ons het dit onder die eienaar se aandag gebring) en daar was ongelukkig 'n hond wat voor dagbreek begin blaf het en nooit gestop het vir minstens drie ure nie. Ons het dit ook aangemeld.

Christo O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O

Lekker en geen probleme nie.

Op die aankoms het ons nie geweet waar om in te gaan nie en moes eienaar bel om te hoor. Eienaar het iemand gestuur om ons te help. Al die probleme en vrae is vlugtig beantwoord en verder was dit aangenaam. Benodig net wasgeriewe vir braai goed met kraan om af te spoel en vure dood te maak.

Mist of Gold se terugvoer

Good day Christo,

Sorry for the inconvenience on arrival. I normally handle this but am out of the country at the moment so the staff still needs training on this.

We are upgrading in January and all the other things will be seen to as well as a self-catering kitchen and a splash pool

Regards,
Joan

Mist of Gold
Tony T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tony T

Very basic but affordable accommodation.

The cabin was clean and well serviced as was the bedding, linen and towels.

Sylvia E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia E

Lekker rustig, net die plek om te ontspan.

Ek hou van die plek, dis mooi en rustig. Sal enigetyd weer daar bly.

Mist of Gold se terugvoer

Thank you for your review.
We are new owners of the property from April 2017. We are presently upgrading our cabins which will have full self catering in the near future so hope to see you again

Mist of Gold
Melissa` C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa` C

Wonderful, best place I've stayed in.

Was a very neat and friendly atmosphere. Joan was very helpful and friendly. Would definitely stay there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik, die beste plek waar ek al gebly het.

Was baie netjiese, vriendelike atmosfeer. Joan was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal definitief weer hier bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mist of Gold se terugvoer

Thank you, Melissa.

Mist of Gold
Judith S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith S

Ons het alles gekry wat geadverteer is.

Ons is vriendelik ontvang en het presies gekry wat geadverteer is, anders as ander plekke. Ek hoop dat die prys bekostigbaar sal bly, want daar is nog baie in Hoedspruit-omgewing om te sien.

Mist of Gold se terugvoer

Thank you for your review. We look forward to seeing you in the future and by then hopefully our upgrading will be finished

Mist of Gold
Daleen S - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen S

Dit is gerieflik, skoon en goed geleë asook waarde vir geld.

Dit is gerieflik, skoon en goed geleë asook waarde vir geld. Sal definitief in die toekoms weer oornag by Mist of Gold.

Mist of Gold se terugvoer

Thank you for using Mist of Gold. Look forward to seeing you again

Mist of Gold
Eddy U - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddy U

Twee nagte was net aanvaarbaar.

Die bespreking was vir twee persone, net een badhanddoek en een handdoek. Geen plek om die seep neer te sit. Kakkerlakke ook.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Heila T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heila T

Pleasant, nice weather.

Owners busy upgrading. Friendly. Nice and clean. Sleep comfortable, hot water. Little disappointed in entertainment. Will definitely use their accommodation in the future.

Mist of Gold se terugvoer

Thank you for your review. We have now installed e -sat in the cabins and are starting with the building of our communal kitchen area

Mist of Gold
Steefan M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Steefan M

A disappointing experience.

The place was a wendy house in a back yard. The photos are very deceiving. The pool is not easily accessible. The owner had no idea we were booked in and the place was not ready for us when we got there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Teleurstellende ervaring.

Die plek was 'n tuinhuisie in die agtertuin. Die foto's is baie misleidend. Die swembad is nie maklik bereikbaar nie. Die eienaar het geen idee wie ingeklok het nie en die plek was nie gereed toe ons gearriveer het nie

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mist of Gold se terugvoer

Good day, thank you for the review.

The B&B has its own entrance from the main road, not my back yard. It is a log cabin, not wendy houses. Wendy houses do not have isolated walls inside.
Sorry for their misunderstanding.

Mist of Gold
Sarel S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Baie lekker ervaring, die verwelkomong was soos by ou vriende.

Ons was vriendelik en profesionnel ontvang deur Dawie Donderbos en het dadelik welkom gevoel. Die kamer was baie skoon, netjies en gerieflik. Dit is redelik sentraal geleë. Ons sal weer van die verblyf gebruik maak.

Dirk B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Gerieflik, netjies en skoon, voldoende geriewe.

Mist of Gold was baie maklik om te kry, gerieflik naby ander fasiliteite en die hoofstraat geleë. Parkering mag dalk 'n probleem wees indien al die eenhede beset is. Ontbyt word geadverteer maar blyk nie deel van die pakket uit te maak nie. Ons het die akkommodasie geniet en sal dit beslis weer oorweeg wanneer ons in die omgewing is.

Adri V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Baie skoon en alles wat jy nodig het.

Ontvangs met aankoms is net bietjie deurmekaar ─ jy weet nie waar om in te gaan en waar ontvangs is nie.

Barrie E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Barrie E

Pleasant and affordable, owner very helpful and friendly.

This is value for money, it clean and in a quiet part of town. It could do with an extra chair on the veranda as there was only one on ours and it would be nice to have DStv, even a limited version, as the local have nothing to offer on the weekend. Otherwise well done we would come again.

George B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
George B

Netjiese bekostigbare verblyf, maar kan beter bestuur word.

Eienaar of bestuurder was nie beskikbaar enige tyd tydens ons verblyf nie. Verblyf is netjies maar ons het net gevoel dat daar meer bestuur en belangstelling kort in die besigheid.

Mist of Gold se terugvoer

Ek weet net nie hoe moet jy mense gelukig hou,as hulle die heel dag weg is .
Ek my self het hule die eerste aand gesien ,en nie weeer.
Sodat hulle nie eers hulle rekeninng kon vereven nie
Ons is b&b en nie 24/7
Om almal gelukkig te hou is nie maklik.
Per ty mense moet altyt oor iets kla.

Mist of Gold
Linda S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Vriendelik verwelkom.

Dis 'n baie rustige plekkie, met die vriendelikste mense. Alles is mooi skoon en baie netjies. Puik!

Bev B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev B

Vriendelike gasheer.

Net een aand gebly en nie ontbyt gehad nie weens tyd beperking, nogtans baie lekker oornag. Plek is netjies, skoon, kamer het yskas, AC, TV, tee-/koffiegeriewe, gemaklike bed, en stort in badkamer. Rustige aand gehad. Sal beslis aanbeveel.

Anton B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Lieflike, skoon en rustige omgewing.

Lugversorging is 'n pluspunt en die diens is baie vriendelik.

Jan N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan N

Plek is netjies en ek gaan weer daarvan gebruik maak!

Ek was goed ontvang en die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Coreen W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen W

Relaxing

Quiet, neat and very cosy. Would like to go and stay again.

Ed M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ed M

Clean and comfortable.

Very nice little place and I would definitely stay there again.

Alph M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alph M

Die tariewe was vir my baie billik.

Ons het die B&B vir oornag-doeleindes gebruik. 'n Mens moet in gedagte hou dat dit eintlik 'n oornagplekkie is en daarom nie bedoel is vir luukse vakansie nie.

Herman G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herman G

Daar was tekortkominge.

Dit was nie onaangenaam nie, maar daar was probleme soos die feit dat daar slegs 'n gordyn tussen die slaapkamerdeel en badkamer is. Daar is geen rakkie in die badkamer nie, so ons kon nie die tandepaste-proppie of badkamerglas iewers neersit nie. Daar was ook geen wasbak nie, net so 'n keramiekskottel sonder 'n rand.

Thys D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Thys D

Swak kliëntediens.

Danie het nie eers onthou ons was bespreek vir daar die dag nie.

Esther M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Esther M

Not what I expected.

It was a struggle to get someone at reception. The room had not been cleaned during our weekend stay. We could not have breakfast or dinner as the restaurant was closed. There was no dustbins outside to throw away our rubbish. So sorry, but I was not satisfied.

Annalie J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Annalie J

Glad nie lekker gebly nie

Die eienaar het ons bespreking bevraagteken, en dit is die laaste ding wat mens wil hoor nadat jy 500km ver gereis het. Ons het R600 vir die nag betaal - ek dink nie dit is waarde vir geld nie. Die kamer se mat was vuil. Die duvet oortreksel was stukkend. Die kussings was stokoud, daar was geen hangers om ons klere op te hang nie en daar was geen stoele in die kamer nie. Die plank onder die matras het die bed baie ongemaklik gemaak om te slaap.

Evert H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert H

Baie lekker gekuier saam met die eienaar. Heerlik ontbyt en aandete gehad!

Puik diens. Elke dag skoongemaak. Vriendelike ontvangs!

Herkie D - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie D

Vriendelikheid, hulpvaardigheid en netheid is wat ons ontvang het.

Ons was regtig baie tevrede met alles gewees. Ons beveel egter aan dat elke hut se mense hul eie sleutel moet ontvang vir die hek en dat die hek gesluit moet word saans, vir veiligheid. Ons sal definitief die plek aanbeveel by ons vriende.

Marius B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Presies wat ons verwag het ...

Waarde vir geld! Vriendelike diens!

Wilna M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna M

Dit was 'n heerlike omgewing.

Heerlike lugversorging. Alles wa sskoon, netjies en baie gerieflik.

Hannes S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Vir 'n oornag-opsie is dit goeie waarde vir geld.

Alles is reg, die badhanddoeke is egter te klein en die TV se beeld was swak.

Nelly V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nelly V

Hoedspruit is a nice place to stay.

Sien die sterre hieronder.

Belinda I - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda I

Reception was warm and welcoming.

We were welcomed and made to feel at home. A very pleasant evening. We will definitely go back.

Carine N - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carine N

Heerlike stil area vir diegene wat dit verkies. Naby besienswaardighede.

Ek sal Mist of Gold beslis aanbeveel. Dis naby genoeg aan Pretoria/Jhb om weg te breek vir 'n naweek. 'n Pragtige tuin word onderhou, en dit was heerlik om daar te kon oorbly. Geriewe skoon en voldoende.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Giraffe-singel 111, Hoedspruit, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc3bd828af679d95e0f478f1409465cd2f5e6cf2f523b3d66aa7dbb824896b7aba98fb52590874b72d9ec1b3138b3f40b984?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 111 Giraffe Cresent Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.357098163551 30.945533215999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang