Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Waters @ Blue Crane Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 6 Des 2024.

Naweekaanbod

Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, en is toeganklik vir voertuie met 'n lae of hoë grondvryhoogte is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Slegs kunsvlieghengel word toegelaat. Geen basstokke of toerusting mag gebruik word nie.
Besoekers word nie sonder vooraf goedkeuring toegelaat nie.
Vuurwapens en die gebruik daarvan is streng verbode.
Hommeltuie word nie toegelaat nie.
Harde musiek word nie toegelaat nie. Respekteer asb. die ander gaste.
Vure word slegs in die ingeboude braai-area en bomas toegelaat.
Respekteer asb. die verblyf asof dit jou eie is.
'n Daaglikse skoonmaakdienste is by die tariewe ingesluit.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 290
R4 290 R2 789
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 290
R4 290 R2 789
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 290
R4 290 R2 789
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Blue Crane Plaas, Highlands Meander, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4452abc6a5c1a07d2e700cdf975d3dd6c1c97cd85dd459af3600037f6d46a25b9ccf238620f776dfd7afebcdf7c8c54cdd3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 290 nouVanaf R2 789 per nag (plek vir 6) Off the R540 Blue Crane Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.555258884664 30.073554741599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang