Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Waves Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Carina C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld, goeie ligging, pragtige kamer. Het so lekker gebly. Alles was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Heerlik, met net die beste geriewe. Dit was veral lekker om die All Blacks-Springbokwedstryd in die filmsaal saam met ander gaste te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lovely. We upgraded, which was a nice surprise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik gebly in pragtige hotel. Pragtige hotel met mooi uitsig. Kamer was netjies en ruim. Die ontbyt was ook baie lekker. Sal hul weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Perfect. We had a pleasant stay and the host really helped us a lot. Very kind people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nobonke T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Good. All good, thank you. Most hotels provide bed and breakfast included. It should have been said upfront that breakfast is not included in the price. A few small things didn't work, however: only one bathroom light and no plug for the provided hair dryer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Ontspannend. Baie lekker gebly, net te gou om.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hans Hakan A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Great stay! All in all a great stay in your lovely hotel. The upgrade of the room gave us an extra kick, and we are so happy and thankful about that! We will visit you again 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Excellent, beautiful place. Excellent, perfect location, good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Waarde vir geld. Die kamer (in die Annex) was baie ruim. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek het lekker rugby gekyk in hul bioskoopkamer in die hotel. Die hotel is goed geleë, langs die see, en loopafstand van al die gewilde restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Timo-Benn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mariene-rylaan 21, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwIoiaR0uoFy3vQ2qppXIH8ymvRBU9iBfvXTnDxibRFlP7iisBB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 21 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.421182643645 19.236599053967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang