Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Misty Waves Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ryan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 74 resensies vir Misty Waves Boutique Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pieter F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter F

Uitstekend.

Heerlik, met net die beste geriewe. Dit was veral lekker om die All Blacks-Springbokwedstryd in die filmsaal saam met ander gaste te kyk.

Allan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan B

Lovely.

We upgraded, which was a nice surprise.

Johan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Heerlik gebly in pragtige hotel.

Pragtige hotel met mooi uitsig. Kamer was netjies en ruim. Die ontbyt was ook baie lekker. Sal hul weer besoek!

Marjo B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjo B

Perfect.

We had a pleasant stay and the host really helped us a lot. Very kind people.

Nobonke T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nobonke T

Good.

All good, thank you. Most hotels provide bed and breakfast included. It should have been said upfront that breakfast is not included in the price. A few small things didn't work, however: only one bathroom light and no plug for the provided hair dryer.

Robert A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert A

Ontspannend.

Baie lekker gebly, net te gou om.

Hans Hakan A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Hakan A

Great stay!

All in all a great stay in your lovely hotel. The upgrade of the room gave us an extra kick, and we are so happy and thankful about that! We will visit you again 100%.

Pieter G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

Excellent, beautiful place.

Excellent, perfect location, good service.

Anton G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Waarde vir geld.

Die kamer (in die Annex) was baie ruim. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek het lekker rugby gekyk in hul bioskoopkamer in die hotel. Die hotel is goed geleë, langs die see, en loopafstand van al die gewilde restaurante.

Charne P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne P

Excellent value for money, will definitely be returning.

What an incredible place! The rooms are spacious, clean and have all the amenities you'd need. The service is excellent, I would give six stars if I could. The hotel has a lovely, warm ambience and the staff are very accommodating and helpful. Thank you for a wonderful stay.

Daleen F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F

Perfect place for a stayover.

Ek wens ons kon langer bly, maar ons was net een aand daar. Baie goeie ligging, skoon, vriendlik en professioneel.

Carita R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carita R

Best of the best.

Ongelooflike mooi uitsig in die hartjie van Hermanus en tog voel jy die rustigheid en hoor net die gedreun van die see. Die kamer was pragtig. Die personeel vriendelik, behulpsaam en professioneel.

Elzette D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D

Wow gevoel, spesiaal, netjies en vriendelik.

Dit was regtig baie spesiaal vir ons, die gasvryheid en personeel se belangstelling skep 'n atmosfeer wat die verskil maak.

Marlize D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize D

Baie lekker.

Baie vriendelike en hulpvaardige diens, sal dit hoogs aanbeveel om hier te bly!

Liane P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane P

Dit is werklik 'n besonderse plek.

Vandat ons daar aangekom het, totdat ons vertrek het, was alles perfek! Vriendelike eienaars en personeel. Die kamer se uitsig was asemrowend. Die kos was uit die boonste rakke. 'n 5-ster-ondervinding. Baie dankie, ons sien julle gou weer!

Rouxan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rouxan G

Maklik, skoon, ruim.

Ons het baie lekker gebly en kon stap waar ons wou wees.

Lezanne S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezanne S

Kamer ruik erg na rook.

Ontbyt is ook nie ingesluit en duur nie.

Riaan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V

Very relaxing and welcoming.

We were very happy with our stay at the hotel. Even through the storm, the staff were very helpful and cheerful. They were very accommodating and helpful when we had requests or questions.

Thomas P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas P

Pleasant.

Extremely helpful and friendly staff.

Igna K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Igna K

Aangenaam.

Ja, dit was heel aanvaarbaar.

Casper V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper V

Die weer het nie saamgespeel nie, maar die wonderlike geriewe en pragtige see-uitsig het alles die moeite werd gemaak.

Cinema room het tot sy reg gekom met die SA vs Ierland wedstryd!

Casper V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Casper V

Netjies en baie goeie ligging.

Kamers ruim en baie netjies met pragtige decor.

Steve T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Steve T

Disappointing given the location.

No real customer care. Four-star and no dining facilities. The adjacent restaurant (recommended by the hotel) was tired and not clean. R280 for three slices of toast and two coffees.

Andries J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J

'n Pragtige boetiekhotel wat uitstekend geleë is in Hermanus. Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam.

Die klein hotel is van hoogstaande gehalte en baie goed geleë in Hermanus met 'n asemrowende uitsig oor die see. Hoë kwaliteit afwerkings en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Voorwaar 'n plek om te besoek en jouself mee lekker te bederf.

Bruno V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno V

Nice stay in a comfortable room and amazing seaview.

A decoration of the hotel and the rooms, very original. Superb and functional bathrooms.

Hennie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Uitstekend.

Baie goed ontvang en ingelig oor alles wat ons moet weet. Baie netjiese kamer met alles wat nodig was. Alles perfek skoon en goed versorg. Ligging is perfek en naby alles.

Dalene L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalene L

Excellent holiday.

Would recommend it to anyone.

Le Roux S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Le Roux S

Naweek-kuier.

Ons kamer was baie groot en goed toegerus met 'n luukse badkamer. Ons het 'n pragtige en onbelemmerde see-uitsig gehad en kon walvisse in die baai sien vanaf ons balkon terwyl ons 'n komplimentêre bottel wyn geniet het. Die wifi was maar stadig en opvangs nie baie goed nie, maar dit het geen afbreuk gedoen aan ons verblyf nie.

Mechau V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mechau V

Baie lekker, ruim, skoon kamers met 'n heerlike ontbyt.

Alles was netjies en skoon. Netjiese beddegoed en badhanddoeke. Sien ons definitief weer.

Gerrit V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Fantastiese, luukse akkommodasie. Vyf ster.

Ons het 'n gratis bottel vonkelwyn ontvang vir ons huweliksherdenking. Die hotel was ook behulpsaam om blomme te reël vir die kamer. Dit was beslis die regte plek vir die okkasie.

Aimee B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aimee B

Lovely place for a relaxing weekend away.

We stayed over for a weekend and upon arrival were told that we had been upgraded to one of the penthouse suites, which was a nice surprise. The room was very clean and modern and the hotel was nice and quiet. The restaurant was also lovely, just missing a cocktail menu which would have been nice.

Leon D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

Dit was vir ons baie lekker.

Ek was gesteurd oor die leë kondoompakkie in een laai en 'n handdoek wat nie skoon was nie. Vir so 'n hotel moet dit perfek wees. Die ontvangs kan ook vriendeliker wees, dit was baie saaklik en koud. Die diens in die restourant was wel uitstekend. Ons het ontbyt geniet en die mense was vriendelik en die aanbod was uitstekend, veral vir die prys.

Gabri S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gabri S

Netjies maar nie waarde vir geld.

Die hotel is pragtig met al die dekor. Kommunikasie vanaf die hotel en webtuiste oor die ontbyt sal net wonderlik wees. Dit is sleg om halfpad deur die 2de oggend se ontbyt vertel te word ontbyt is nie ingesluit nie. Ek sal sê die hotel bied dus nie genoeg waarde vir geld. Die bed was verskriklik krakerig en die beddegoed is te klein vir die matras. Vir so 'n gesiene hotel behoort daar darem seker sportkanale te wees ook - almal kyk nie net sokker nie. Ligging baie goed en baie netjies.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Mike D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D

Amazing, will come back.

Great location, fantastic setting.

Cobus P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P

Kwaliteit, professioneel, baie lekker ervaring.

Ruim kamer, unieke meubels, pragtige uitsig, heerlike ontbyt.

Anita M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M

Oornagverblyf in Hermanus.

Misty Waves Hotel is 'n super luukse hotel! Blomblare op die bed en in die bad, sjokolades, sjokolade cupcakes: alles groot bederwe na 'n dag op die pad! Om nie eers te praat van die pragtige antieke meubels nie!

Misty Waves Boutique Hotel se terugvoer

Beste Anita.
Vreeslik baie dankie vir jou pragtige kommentaar. Ons en ons personeel geniet dit so om ons gaste te bederf.
Dankie vir jou inset oor die meubels. Kom van heinde en verre.
Sien uit na jul volgende kuier.
Groete
Maxie Lerm
Eienaar

Misty Waves Boutique Hotel
Ansu H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu H

Pockets of excellence.

Almal gaan die ekstra myl.

Bets S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets S

Luukse verblyf en uitstekende diens, dit was ongelooflik lekker.

Die hotel het ons kamer opgegradeer sonder dat ons daarvoor gevra het. Hulle het soveel moeite gedoen met sjampanje in die yskas en sjokolade op die bed, dit het gevoel soos 'n wittebrood, maar ons is al 42 jaar getroud. Dit was regtig ongelooflik luuks en lekker, baie dankie vir hulle.

Misty Waves Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige verwysing. Dit word geweldig baie waardeer.
Ons geniet dit werklik om ons gaste te bederf.
Hoop om jou gou weer te sien.
Maxie Lerm
Eienaar

Misty Waves Boutique Hotel
Tom B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom B

Brilliant!

Beautiful location, great service, amazing views!

Misty Waves Boutique Hotel se terugvoer

Dear Tom, thank you very much for your lovely comments. We are thrilled you had a stay with us and do hope you will come and visit us again soon. Kind regards, Ryan.

Misty Waves Boutique Hotel
Celmaré T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celmaré T

Prentjiemooi uitsig.

Pragtige skoon en groot kamers met die mooiste meubels. Het baie lekker gebly. Net jammer ontbyt was nie ingesluit vir die prys wat mens betaal nie. Jason was baie behulpsaam.

Coerie F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coerie F

Baie mooi plek met goeie diens

Hotel het 'n baie mooi uitsig met baie mooi, gerieflike kamers en goeie diens.

Margaret J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret J

Uitmuntende akkommodasie.

Luuks, rustige verblyf met goeie ligging en uitstekende kliëntediens. 'n Aanbeveling vir reisigers wat rustigheid soek.

Bardene T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bardene T

Dit was 'n heerlike kuier - hulpvaardige personeel, pragtige kamer en uitsig en heerlike etes in die restaurant. Baie dankie!

Wonderlike plek! Dit was vir ons 'n genotvolle ervaring!

Nols D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nols D

Hierdie is die perfekte akkommodasie vir Hermanus en word aanbeveel.

Alles het gespreek van goeie smaak. Uitstekende diens en ook perfekte ligging. Was 'n wonderlike geleentheid om daar tuis te kon gaan. Die ontbyt was uitstekend.

Misty Waves Boutique Hotel se terugvoer

Beste Nols,
Baie dankie vir jou pragtige kommentaar, word hoogs waardeer.
Dit is `n groot voordeel wat ons het met die ligging van die hotel. Daarom ons geregistreerde "trademark" "Lie in bed and watch the whales"
Binnekort is die walvisse hier. Kom maak gerus `n draai as jul in die omgewing is.

Vriendelike Groete

Maxie Lerm
Eienaar Misty Waves Boutique Hotel


Misty Waves Boutique Hotel
Philip G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip G

Amazing, thoroughly enjoyed our stay.

What a beautiful place, we stayed in the penthouse suite beautifully decorated and a view to die for. Thank you Misty Waves for our Christmas present and Christmas crackers that were on our bed when we got back to our room, a lovely surprise.

Hein D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein D

Uitstekende verblyf met uitstekende personeel.

Op aankoms het ons opgeradeer sonder eneige moeite en is een van die beste suites aangebied deur die persoon aan diens in Edmond. Niks was te veel vir hom om te doen nie. Die suite was absoluut fantasties en het ons verblyf terdeë geniet en sal definitief weer daar gaan vertoef. Die gereelde e-posse en e-mails vanaf LekkeSlaap was ook baie welkom en het ons op hoogte gehou.

Anonieme gas - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Martin F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin F

Baie nice plek, netjies en modern.

Baie lekker gebly plek is netjies en skoon, die klein kersgeskenk op ons bed Kersdag was baie spesiaal, sal weer daar bly.

Robert S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Robert S

A wonderful relaxing long weekend visit.

As a 4-star hotel, it was a bit disappointing that there was no bar service (cocktails by the pool) available and the hotel ran out of champagne (SA sparkling wine). Again as a 4-star hotel, the restaurant menu was very limited and the breakfast was mundane. The room was lovely and very comfortable. As a 4-star hotel, they should have their own restaurant and a cocktail bar (with a view). The hotel has great potential and many of the areas (rooms) looked very under-utilised and very dated. Recommend that the owners take a close look at ways to improve in the areas mentioned.

Pieter O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter O

Skoon, netjies en goed geleë t.o.v. restaurante en kuswandelpad.

Ruim, netjiese kamer, baie naby aan die see en gepaardgaande restaurante, veilige parkering met goeie sekuriteit.

Misty Waves Boutique Hotel se terugvoer

Beste Pieter,
Baie dankie vir die pragtige kommentaar.
Waardeer dit baie.
Groete
Maxie Lerm Eienaar

Misty Waves Boutique Hotel
Tessie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tessie S

Disappointed.

The hotel was very nice and beautiful. The rooms were clean, but could have been better. We stayed in room 107 and the drain was smelling terrible! Closed the door all night, but did not help. The restaurant did also close very early for travellers. Very disappointed with stay.

Eugene V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Lieflike ligging, baie persoonlike kliëntediens, outentieke styl.

Ons het die penthouse bespreek vir ons wittebrood en dit was 'n fantastiese ervaring.

Ismail Muneeb M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ismail Muneeb M

We had a lovely stay.The cherry on the cake was the upgrade.

We had a awesome time. The breakfast was delicious. The cleanliness and sanitation rules was complied with by everyone. Management was kind to upgrade my stay which was the cherry on the cake for us.

Ina M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M

Baie vriendelik ontvangs gehad.

Baie lekker geslaap, mooi uitsig. Kamer is uitstekend gerieflik.

Deon G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Baie lekker gebly. Alles was perfek.

Sal die plek baie hoog aanbeveel. Voorwaar 'n lekker bederf gewees.

Henk K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk K

Great views, great value.

Highly recommended, great location.

Claudia C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia C

Rustig, gerieflik en mooi.

Pragtige plek, baie rustig en gerieflik. Tuine is pragtig.

Donovan T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Donovan T

Great location with great service, but the facilities kept us awake and unable to hear the ocean in our ocean facing room.

Either a neighbouring aircon unit, or a neighbouring sauna facility, was switched on and actively droning for most of the night. Once we were sleeping, we were met by another interruption. We are a married couple expecting our second child, and this was our babymoon, which was meant to provide us with a rare opportunity to sleep in and listen to the ocean, instead of attending to our toddler. However, at 07:14 in the morning, a fire alarm was tripped, apparently by another guest smoking in their room - leaving us no opportunity to continue our sleep.

Johannes J L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes J L

5-ster-verblyf, vriendelike personeel, sentraal geleë.

Pragtige plek wat sy 5 sterre waarlik waardig is in alle opsigte. Vriendelik ontvangs, kamer met n pragtige see-uitsig. Komplimentêre bottel wyn en heerlike nagereg in die yskas. Nogmaals dankie.

Ivanhoe B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivanhoe B

Great place to stay.

Our stay was absolutely fantastic. Service was top notch, will definitely recommend.

Villiers M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Villiers M

Pragtige hotel. Lekker gebly, maar ongelukkig nie Supersport 1 kanaal op TV nie.

Was ongelukkig in 'n kamer sonder 'n see-uitsig wat ek vooraf van bewus was. Dit het egter inbreuk gemaak op die volle potensiaal wat die hotel kan bied. Nietemin was die verblyf baie lekker en dit moet een van die top bestemmings in die land wees.

Misty Waves Boutique Hotel se terugvoer

Beste Deon
Veeslik baie dankie vir jou pragtige kommentaar.
Met `n volgende besoek sal ons verseker dat julle `n heerlike ondervinding met VOL see uitsig sal kry.

Vriendelike Groete

Maxie Lerm
Eienaar Misty Waves Hotel

Misty Waves Boutique Hotel
Safety At Work S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safety At Work S

Baie lekker plek om te bly. Almal baie vriendelik. Ligging en veiligheid is uitstekend. Baie still en netjies.

Het baie lekker gebly en geslaap. Kon nie Kersfees op 'n lekkerder plek spandeer het nie. Hulle het dit baie aangenaam gemaak. Dankie vir die wyn op Kersdag in ons kamer. Sal die plek aanbeveel vir enige een wat Hermanus besoek.

Elmarie P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Onbeskrylik mooi en lekker.

Die hotel is pragtig en beskik, die bestuur van die hotel hou alles so mooi in stand. Die kamer was baie luuks en 'n groot bederf. Pragtige tuine en swembad om in af te koel. Vriendelike en professionele diens. Naby die lekkerste eetplekke, probeer gerus Burgendys vir uitstekende kos en diens. Die uitsig oor die see was hemels. Sal beslis weer hier tuisgaan en aanbeveel.

Jean O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean O

Die kamer was fantasties en die diens puik.

Met aankoms in ons kamer was ons ‘n komplimentêre bottel vonkelwyn aangebied. Die kamer is baie groot en goed toegerus, die badkamer is baie mooi. Die uitsig was fantasties!

Johan K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Pragtige kamer met see-uitsig en baie netjies.

Beveel Misty Waves Boutique Hotel definitief aan vir akkommodasie. Hoë standaard op alle vlakke, en die pragtige see-uitsig.

Heinrich J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich J

Asemrowend mooi met goeie dienste.

Ek en my pasgetroude vrou het dit baie geniet en ons gaan definitief weer kom vir ons twee wittebrood volgende jaar. Die see uitsig is ook baie goed vir Walvis kyk.

Leoni H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni H

Pragtige gasteplek, netjies, uitstekende diens, sal aanbeveel.

Heerlike bederfnaweek, sal definitief aanbeveel en graag weer gaan.

Suzanne V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V

Attention to detail.

Perfect location with a view from your bed. Cupcakes and champagne that awaits when you enter your room. Friendly staff and lovely breakfast. Safe and secure parking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Noukeurg aandag geskenk.

Perfekte ligging met 'n uitsig vanuit die bed. Wanneer jy by die kamer instap, word jy met kolwyntjies en vonkelwyn verwelkom. Vriendelike personeel en heerlike ontbyt. Veilige parkering.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kleintjie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kleintjie V

Rustig, die meublement skep `n `n tipe "karakter" aan die hotel en is `n positiewe aspek wat by ander hotelle dalk kort ontbreek

Soos bo genoem reken ek dek alles wat belangrik is vir my en gepaardgaande natuurlik met die natuur se betowering.

Abraham V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abraham V

Hulle het hul bes gedoen om ons tuis te laat voel.

Jammer ons het nie geweet van opgraderings en konstruksiewerk nie. Ek sou ander verblyf sonder steurnisse gekies het. Verstaan dit was net tydelik, maar hulle moes my vooraf verwittig het.

Kobus L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Ongelooflike lekker verblyf!

Dit was 'n heerlike, baie stylvolle verblyfervaring en pragtige see uitsig. Ek beveel hierdie hotel sterk aan vir enige iemand.

Callie K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie K

Very friendly staff, extremely private and has an exclusive feel to it.

Highly recommend, good value, good service, good food and fabulous views. Shops and viewing areas within walking distance.

Dalena V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena V

Ons het heerlik ontspan in 'n mooi en rustige omgewing.

Dit is 'n familiebesigheid en die kleiner dingetjies wat verblyf spesiaal maak word die hele tyd ervaar. Cupcakes in die yskas, popcorn by die 16 sitplek teater, heerlike ontbyt en flink bediening. Dit was 'n aangename ervaring.

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 70 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mariene-rylaan 21, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwIoiaR0uoFy3vQ2qppXIH8ymvRBU9iBfvXTnDxibRFlP7iisBB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 21 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.421182643645 19.236599053967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang