Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitat Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Riekie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wat 'n juweel van 'n plekkie! Baie goeie ontvangs. Super skoon eenheid. Moeite gedoen om dit baie gerieflik te maak vir gaste. Aangenaam verras met die lekker jogurt, vrug en muffin voor ons vertrek - gratis! Heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker rus na langpad. Netjies, rustig, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roné S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Welcomed to feel at home! What a wonderful experience! Very well equipped accommodation with a friendly welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
1 nag
5.0
Jun 2024

Would definitely recommend. Lovely place, very comfortable and well situated. Clean with everything one needs whether it be an overnight stay or a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie goeie waarde vir geld en lekker bederf. Lekker bederf met aankoms met lugreëling in die kamer en warm bed in die koue Karoo. Dan word ook nog bederf met 'n peuselhappie vir die volgende dag vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc M
1 nag
5.0
Mei 2024

Great. Great stay, was just overnight. Good place for a stop to recharge and be refreshed for the next day's travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag
5.0
Mei 2024

Gasvryheid, veilige parkering en baie netjiese eenheid! Ek het vir 'n tweede keer by Mitat Gastehuis oorgebly. Die netheid van die eenheid is onberispelik en baie moeite word gedoen om mens tuis te laat voel. Dit is die klein dingetjies wat saak maak en wat my elke keer sal laat terugkeer. Die gasvrou is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Persoon en besigheid met integriteit. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morrison B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Rustig en gemaklik. 'n Gerieflike verblyf vir 'n oornag na 'n lang pad. Mart is 'n wonderlike gasvrou. Ek het dadelik gemaklik en tuis gevoel. Die kamer was heerlik koel met my aankoms en die ligte ontbyt in die yskas was 'n heerlike bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlik mooi skoon plek. Mitat is 'n puik gastehuis. Ek kan dit regtig aanbeveel. Dit wat jy sien is wat jy kry en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 48, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb12019bc668eeabf264036a9304bd7c7ebca67e769b00ddffcb0766e7d8c143dcbf1d3de972c272a9db341ac60ddab43dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 48 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.352727387907 22.594653140367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang