Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitat Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Mercia S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid was groter as verwag. Hulle het vir ons eetgoedjies in die yskas gebêre vir ontbyt, wat baie gaaf was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott Q
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very friendly. 10/10 five stars perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Ruim kamers en vriendelike gasvrou. Ons is hartlik verwelkom op baie kort kennisgewing. Alles was netjies, skoon en gerieflik. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elane S
1 nag
5.0
Sep 2024

Wonderlike verblyf. Ek het baie lekker by Mitat gebly! Dis netjies, ruim, en het baie oulike details oral wat met groot sorg gedoen is, en wat ek as gas, baie waardeer het! Mart is 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou en ek sal Mitat maklik aanbeveel. Dankie weereens, Mart!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie vriendelike gasvrou. Lekker gebly. Baie lekker, aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riekie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wat 'n juweel van 'n plekkie! Baie goeie ontvangs. Super skoon eenheid. Moeite gedoen om dit baie gerieflik te maak vir gaste. Aangenaam verras met die lekker jogurt, vrug en muffin voor ons vertrek - gratis! Heerlik daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker rus na langpad. Netjies, rustig, vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roné S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Welcomed to feel at home! What a wonderful experience! Very well equipped accommodation with a friendly welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
1 nag
5.0
Jun 2024

Would definitely recommend. Lovely place, very comfortable and well situated. Clean with everything one needs whether it be an overnight stay or a few days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Baie goeie waarde vir geld en lekker bederf. Lekker bederf met aankoms met lugreëling in die kamer en warm bed in die koue Karoo. Dan word ook nog bederf met 'n peuselhappie vir die volgende dag vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mart Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R800 R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 48, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb12019bc668eeabf264036a9304bd7c7ebca67e769b00ddffcb0766e7d8c143dcbf1d3de972c272a9db341ac60ddab43dbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 112 5 1 5 48 Voortrekker Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.352727387907 22.594653140367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang