Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mitford-on-Sea Savuka

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Mitford Lodge Savuka
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n aparte alkoof met 'n stapelbed en kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 2 stoele, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Die woonstel het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, lugbraaier, yskas en 'n waaier. Gaste het toegang tot 'n balkon wat die ideale plek is om te ontspan en die vars seeluggie te geniet. Die balkon spog met 'n panoramiese uitsig oor die Indiese Oseaan. Daar is ook 'n klein braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Gxarha (Morgansbaai), 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9a8c1e84730694954c2f5c49e3255f655e949b984603aae5730ccdb6fdc20ef724fcbf80179e71a72163b46853da5ec93ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 14 Beach Road Gxarha (Morgan's Bay) 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7109836 28.3386612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang