Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Modern Beachfront Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Summerseas Woonstelle, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 520 R2 142 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Modern Beachfront Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die kus, aangesien hierdie kompleks spog met direkte toegang tot Pollock Beach.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Nontanda Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Marinerylaan, Summerseas Woonstelle, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 520
R 2 520 R 2 142
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 520
R 2 520 R 2 142
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Summerseas Woonstelle, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaea27699a11b339b1f5c3ae33f32b2f7cea99ba0d95407179ef6c265a8dfaadd280d3815952e7fbda71d99a1954300f147cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 520 nouVanaf R2 142 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 Marine Drive Summerseas Apartments 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9865281 25.6718957

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang