35 Summerseas
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan, Summerseas 35, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
35 Summerseas is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die kus en die kompleks het direkte toegang tot Pollock-strand.
Dié stylvolle woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met 'n uitsig op die heuwels, asook 'n gedeeltelike see-uitsig. Die kompleks het 'n swembad en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
2.8/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marine-rylaan, Summerseas 35, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 35 Summerseas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan, Summerseas 35, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom