Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moegatle Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Moegatle Akkommodasie
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Waylon B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waylon B

Ons het ons klein rus kansie baie geniet! Elke dag swem. Pragtige tent en stort.

Lieflike atmosfeer in die bos weg van die stad!

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Hallo Waylon
Dankie vir die great gradering. Ek waardeer dit opreg.
Ek het jou en die geselskap van die ander baie geniet. Kom kuier gou weer!

Moegatle Akkommodasie
Christelle R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle R

Bosveld op sy beste!

Dankie, dit was absoluut amazing! Sal beslis weer gaan. Dit was 'n goeie rus uit die besige stadslewe.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Hallo Christelle
Dankie vir die puik gradering. Ons waardeer dit baie. Ons het julle baie geniet! Hoop alles gaan nog goed met klein Wieletjies. Kom kuier gerus gou weer!

Moegatle Akkommodasie
Danie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie gesellig.

Baie lekker wegbreek en 4x4-bestemming in die Bosveld.

Mari V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari V

Goeie wegbreek uit die stad.

Jy kamp maar hoef nie jou eie tent op te slaan nie. So dis gerieflik. En die mense is vriendelik.

Karin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Perfek vir asemskep.

Moegatle bied presies wat 'n mens nodig het tydens 'n wegbreek. Natuur, skoonheid, rustigheid.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie.
Dit is altyd lekker om julle by ons te hê. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons op Moegatle.

Moegatle Akkommodasie
Tshepiso R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tshepiso R

Excellent.

The place is a clean, nice and quiet environment.

David C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Dit was baie lekker baie dankie, 10/10.

Sien sterre.

Junaid V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junaid V

Tranquil and peaceful.

Betsie and Alex were very helpful and accommodating. We were a large group of 24 and everyone enjoyed their stay. The place was neat and tidy, right in the bush surrounded by nature and getting up to the sounds of various birds. Wonderful place to relax and unwind.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Thank you Junaid for the good review. Glad the group enjoyed our place.
Hope to see you all again sometime.

Moegatle Akkommodasie
Reno S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reno S

Rustige bos atmosfeer net anderkant Brits!

4x4-karre kans soms raserig wees in die kamparea.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Dankie Reno, vir die goeie resensie.

Karre kan soms bietjie raserig wees, veral as hulle reg maak om op 4x4 roete te gaan, en dan weer as hulle terugkom.

Ons hoop ons sien julle darem weer.

Moegatle Akkommodasie
Wietz B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wietz B

Nice.

Betsie and Alex are superb hosts. Keep going.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Dankie, Wietz, vir goeie resensie.

Moegatle Akkommodasie
Wietz B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wietz B

Very nice.

Management assistance very good. Camp site neat.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Hi Wietz
Dankie vir goeie gradering. Waardeer baie.

Moegatle Akkommodasie
Sune V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Sune V

Awesome, rustig, lekker, vriendelike diens!

Die eienaars is so vriendelik en behulpsaam en ons het ons tydjie daar so geniet. Die bosveld-atmosfeer is presies wat ons nodig gehad het. Huis was skoon en netjies en het als voorsien wat ons benodig het. Heerlike swembadarea. Ons het lekker gebraai saans. Pragtige tuin, mooi voëltjies en oulike hondjies wat kom hallo sê het (ons gaan vir Wiele en Landrover mis). Ons beveel die plekkie aand en sal graag weer gaan kuier. Hulle laat mens soos vriende voel.

Dawid R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dawid R

Dit kon 'n lekker plek gewees het as dit nie vir die aanhoudende harde musiek party aande was nie.

Die Donderdagaand was stil en rustig en die ontvangs baie gasvry. Die Vrydaglaatmiddag moes ek gaan kla omdat die musiek by die kroeg so hard was dat ons nie die naggeluide kon hoor nie, die musiek was vir 'n wyle sagter maar namate die aand aangegaan het het dit erger geraak totdat ons gaan slaap het. Die Saterdag was weer beter maar Sondagaand het dit weer tot laat aangegaan. Die buitestorte met warm water het ek terdeë geniet asook om op die plaas te kon rondry met my eie voertuig en ons het heelwat wild besigtig. Ander kampers was ook ongelukkig oor die musiek en het my bedank nadat ek gaan kla het.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Dankie Dawid vir terugvoer. Ons neem kennis van klagte rondom musiek. Is egter moeilik om altyd n verskeidenheid groepe gelukkig te hou.

Moegatle Akkommodasie
Yolande S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande S

Wonderful stay/

We visited Moegatle 4x4. We had a wonderful stay. Great swimming pool for quick swim when we needed to cool down. The braais and camping sites are clean and very big. The staff, Betsie and Alex, are were friendly and helpful. Many thanks for a wonderful stay, we will be back soon.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Hallo Yolande, dankie vir die goeie terugvoer. Het baie lekker saam jou en Wouter gekuier. Hoop ons sien jou gou weer. Groete, Betsie.

Moegatle Akkommodasie
Francisca S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francisca S

Heerlik gekuier en uitgerus.

Ons het in 'n tenthuis gebly en dit was skoon, netjies en gemaklik ingerig. Die hele terrein was netjies en skoon. Ons het nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie. Die gashere is wonderlike mense, vriendelik en baie besorg oor hulle gaste. Ek sal Moegatle defnitief vir enige iemand wat 'n breek van die dolle gejaag van die stad nodig het aanbeveel. Ons sal ook definitief weer gaan kuier. Die mak donkies is vreeslik oulik. Blouwildebeeste, rooibokkies en natuurlik baie tarentale gesien. Dit was heerlik en sal defnitief weer gaan.

Jandaniel A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandaniel A

Gasvry, stil met vriendelike mense

Baie mooi area met meeste wat jy nodig, hulle help waar nodig en ons was omring met goeie gees

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Dankie JanDaniel.

Julle was awesome mense.

Groete

Betsie

Moegatle Akkommodasie
Marietjie G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie G

Wat jy sien is wat jy kry

Stilte! sterre! 'n wegbreek in die bos van kettings van jou skouers afgooi en net ontspan. Alex en Betsie is twee great mense wat jou baie tuis laat voel.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Dankie Marietjie vir mooi resensie en 5 sterre.

Julle was awesome gaste.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete, Betsis.

Moegatle Akkommodasie
Miguel T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel T

Home away from home.

Betsie and Alex run Moegatle and from the minute we got there they made us feel at home. The serene and welcoming environment from start to end was only a small part of the amazing experience we had. Alex and Betsie were the perfect hosts and made us feel like family. They were friendly, welcoming and completely accommodating. The room was charming and perfectly suitable by any standard and equipped with what exactly what is necessary for time away in the bush. We look forward to more trips to Moegatle.

Moegatle Akkommodasie se terugvoer

Thank you Miguel, for your very nice review. We had such a lekker time with you guys. We are looking forward to your next visit to Moegatle.

Moegatle Akkommodasie
Juliana R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana R

Baie aangename plek, en Betsie en Alex is 2 wonderlike mense.

Pragtige plek veral as jy 'n plaasmens is en hou van stilte en die natuur.

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Veekraal 221 JQ, Deel 36, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9dee5116837c304e8735dc7937354ca449cc2ce1505087d4a7c53fa5b4de2864d069200ab058c1f50c1fc4173be75f1c472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Farm Veekraal 221 JQ Portion 36 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.395824513431 27.718766737829

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang