Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moffat Street Gem

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffat-straat 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 120 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Moffat Street Gem bied gerieflike selfsorg-verblyf in Eastcliff in Hermanus. Dié mooi gesinshuis het ligte slaapkamers en 'n swembaddek waar gaste kan ontspan en kuier.

Die huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Dié kamer lei na die tuin. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer wat 'n stort het.

Die huis het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n elektriese oond, gaskookplaat, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en skoonmaakmiddels.

Verder spog die huis met 'n swembad, swembaddek waar gaste kan ontspan, buite-meubels, draagbare braaigeriewe, 'n privaat tuin, WiFi, boeke, speletjies, strandhanddoeke, toiletware en parkeerplek.

Die huis is net 'n kort ent se stap vanaf Hermanus se middedorp waar daar restaurante en winkels is. Die bekende kranspaadjie is net 1 km ver en hier kan gaste die mooie Walkerbaai geniet en walviskyk in seisoen.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Moffat-straat 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moffat Street Gem het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffat-straat 14, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bfa0278a0f1c0d89af464019bb69c7c006387286c04caa30feba6b53f5f70858d56ec60434cb5eda2b58ed0a9645284b207?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 120 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 14 Moffat Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.41311421278 19.243054317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang