Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mogit-ewig-duur

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lira G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Gemaklik toegeruste huis met oor genoeg spasie vir almal. Die huis is binne loopafstand van die strandgebied en Davie's poel. Dit is gemaklik toegerus met oorgenoeg spasie vir almal. Die braai area agter is ruim en die parkeer area agter het oorgenoeg plek vir almal om op die perseel te parkeer. Die inklok en uiklok was baie maklik and die host was baie tegemoedkomend. Kommunikasie was maklik en duidelik. Ons het dit baie geniet en sal graag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kari V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Wonderlike gesinstyd in hierdie lieflike huis. Die ligging is puik en die huis het als wat ons nodig gehad het om lekker te kuier. Puik ligging en huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Whitney S
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie lekker gebly. Baie dankie aan die eienaar vir die gasvryheid. Ons is meer as tevrede met die verblyf en kon nie vir beter gevra het. Die huis was gerieflik en gemaklik. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit sou net goed gewees het as die buite braai 'n afdak gehad het vir reëndae en die huis beskik het oor WiFi, 'n klein badkamer op die boonste verdieping sal waardeer word vir al omdat die kinders se kamer daar is, anders is daar geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Mogit-ewig-duur
Hi Whitney, Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het lekker gebly en jul naweek geniet. Jammer die weer was so sleg. Die goeie nuus is dat die Wi-Fi vandag geinstalleer word. Groete, Wilma.

Friedrich K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

All you need for a holiday. Great location and the house is equipped with everything one needs for self-catering. Proper instructions on how to use the remote to disable and set the alarm would help. We set the alarm off twice and then stopped trying to set it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marteen M
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

My adult children with their partners stayed in the house for a long weekend. The braai at the back was good to use. There were tables and chairs to use outside. There were enough towels and more than enough crockery and cutlery. It is so close to the beach for walks and a fresh sea breeze, which was awesome. The microwave did not work, but there is a stove, oven, and warm drawer. House and furniture are not modern but are perfect for a group or family with children for a holiday. The location is just superb so close to the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Najwa A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

We stayed over for the whale festival, lovely location, close to the beach, enjoyed the drive to where the whales was. House was absolutley stunning, clean, fully equipped, secured parking, friendly neighborhood, close to so many amenities. Would recommend the accommodation anytime, would go back there anytime, we all loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Mogit-ewig-duur
Hi Najwa, thank you so much for your fantastic review. Happy to hear that you had a great weekend and look forward to hosting you again soon.

Sarah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Naby die see en rustige omgewing. Lekker gebly! Rustige omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 28, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc89a8634891e5a8e68769fa023f9217c3a0a1591aa31851889df2760d0dd40f6d55a3f1d50a2f6d94ee92e73241051e8976c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 28 Protea Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4186647137 19.176069753373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang