Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mona Cottage

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Up Town, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Vanaf R1 950 R1 463 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mona Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van Pelgrimsrus, een van Suid-Afrika se oudste myndorpies uit die laat 1800's. Daar is baie aandag aan die Victoriaanse erfenis van die kothuis gegee en dit het behoue gebly.

Die selfsorgkothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet.

Die kothuis het 'n lieflike buite-area waar gaste kan braai en maaltye geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Henk D
Saam met vriende
5.0
Ons sal weer gaan. Ons het heerlik gebly.
Apr 2024
Katherine G
Gesin met klein kinders
5.0
Worth it! Fun and interesting! Lovely house with an incredible bath .
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Vanessa G
Saam met vriende
5.0
We had a lovely stay. Everything you need to make you feel at home. Location w. We had a lovely stay. Everything you need to make you f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Gary & Cynthia V
Gesin met tieners
5.0
Enjoyed being in a historical home. Felt safe and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Joseph T
5.0
Uitstekende diens van die eienaar. Hy was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is pynlik netjies en skoon. Daar is meer geriewe as waaraan ons...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofweg, Up Town, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
  • Gaste dink Mona Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R1 950 R1 463
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 950
R1 950 R1 463
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Up Town, Pelgrimsrus, 1290, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf56706ac1a2b0884c40df52ec0ac23278f32af38e3812755a425f7b0cb7030bbadda4b90e9904660f4735880363668921eee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 463 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 Main Road Up Town 1290 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.910129651903 30.75786088407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang