Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mongoose Manor BnB and Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 245, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mongoose Manor BnB and Guesthouse is die oorspronklike opstal van Swanston Plaas wat in 1918 gebou is en grens aan die Baakensrivier. Dit bied elegante verblyf in 'n warm en ontspannende atmosfeer.

Gaste kan kies tussen pragtige kamers met privaat ingange wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is smaakvol gemeubileer met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers het elkeen 'n TV met stroomdienste soos Netflix en Disney+, en gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie van elke kamer is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Een van die badkamers het ook handrelings.

Mongoose Manor is vernoem na 'n familie van muishonde wat op die perseel woon en gereeld in die tuin gesien word. Daar is ook 'n groot verskeidenheid voëls soos die gevlekte ooruile, tarentale, Knysna-loeries en suikerbekkies. Lughawependeldienste, middagetepakkies en aandete kan teen 'n ekstra koste gereël word. Veilige parkeerplek op die perseel is slegs beskikbaar vir oornaggaste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Circular-rylaan 245, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 245, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7a5dc37ca7455ffeddf6b046cfda7fcc4ac0fc78d5259bcaa3f0463904c2325d61a5b5ac2cdec8b4712286090ed83a2a532?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 245 Circular Drive Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9590365 25.5168344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang