4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4309 Impala Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Monkeys Tail is 'n selfsorghuis in 'n bewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Hierdie bekoorlike huis dien as die perfekte basis vanwaar gaste kan wildkyk en Marlothpark kan verken.
Die ruim huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n broodrooster toegerus is. Die sitarea langsaan het gemaklike sitplek.
Daar is 'n stoep met 'n braai-area en plonspoel, asook 'n uitsig oor die bos. Wild soos sebras, volstruise en koedoes loop vrylik rond. Kruger Africa Safaris en Royal Safaris is net 2,5 km vanaf die verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4309 Impala Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Monkeys Tail het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4309 Impala Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang