Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montavigus Self-Catering

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Berdeen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Alles was eenvoudig perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Montavigus Self-Catering
Dagse, Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang. Groete, Magda

Michael J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2018

We really enjoy our stay! We felt very comfortable. Martha is a very friendly person and she tried to make our stay as pleasant as possible. Her breakfast is also excellent, five star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Montavigus Self-Catering
Dear Michael Thank you very much, you are most welcome and we see you soon. Kind regards Magda

Tim C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Great time, very relaxing. We had an awesome time in Onrus, the pool is a major plus! Hosts give you loads of space to get on with your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Montavigus Self-Catering
Dear Tim Thank you very much for the feedback and you are most welcome. Hope you visit again in 2018 and enjoy our warm breakfast. Kind regards Magda

Lesley K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2017

Fantasties en heerlike gashere. Ons het baie lekker gekuier by Montavigus, Magda en Jan was verskriklik vriendelik en die plekkie is baie oulik en netjies. Ek en my man was opsoek na rustigheid in 'n baie bekende dorpie en dis wat ons gekry het. Die ontbyt was "to die for". Madga het baie lekker gekook en alles was vars en warm gewees. Ek sal definitief weer daar oorslaap en sal ander ook aanbeveel. Sy het elke dag ons kamers ook skoongemaak en die kamer is pragtig en lekker privaat ook. Baie dankie Magda en Jan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Des 2017

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Magda
Montavigus Self-Catering
Goeiedag Cheryl Dankie vir jul terugvoer, ons sal die nodige aanpassings in die bewoording en diens maak. Ons vertrou dat julle en die kleinding wel is en dat hy beter voel. Groete Magda

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.2
Nov 2017

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Magda
Montavigus Self-Catering
Dagse, Ek vertrou dat julle verfris was vir die rit na Kaapstad en hoop julle het veilig gereis. Ek is verslae dat julle reken dat jul verslag die waarheid weerspieel, aangesien ek self die kamer inspekteer het voor my vertrek na Paarl en nadat ek uit Paarl teruggekom het teen ongeveer 19:00. Ek het ook sover gegaan het om self daar te gaan stort om te bepaal of daar wel 'n onwelriekende geur is en soos my ander gaste, kon ek geensins 'n reuk opspoor nie. Ek het nie eens aan krummels gedink nie, aangesien daar niks rondgele het nie. Ons het voor julle besoek Skotte vir 3 weke geakkommodeer en hulle praat ook net met lof van die kamer. Magda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 185
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 185
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Radynstraat 10, Onrusrivier, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA482a2e452ff152d78e022e9492ab5993579cc538a84f503d2cdecb393805eb21612d20ab1c0c5dfa06ce9d6b97ad9a4904cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 185 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 10 Radyn Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.408310335384 19.166651195107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang