Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Montusi Mountain Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Salamina M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Unforgettable family weekend, definitely worth every cent! The location, hospitality and fantastic staff and food, exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsay
Montusi Mountain Lodge
Dear Salamina, Thanks so much for choosing us for your birthday weekend. We loved sharing these mountains with your beautiful family and hope to see you again soon. Kindest regards, Lindsay

Elné G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Wow! Ons was besonders beïndruk met die diens en die kos was oortreflik! Die suikerbekkies was ook vir my bekoorlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsay
Montusi Mountain Lodge
Dear Elne, Thanks so much for choosing Montusi for your Berg getaway. We loved hosting you and hope to see you again. Kind regards, Lindsay

Muhammad Bilal M
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Peaceful retreat in the secluded mountains. Our stay at Montusi Mountain Lodge was a serene escape in the secluded mountains with breathtaking views and unparalleled tranquillity. The staff were exceptionally welcoming, making the visit comfortable and memorable. The meals were delicious, adding to the overall experience of peace and relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlike ontspanning in pragtige natuurskoon met die mooiste uitsigte. Ons is fietsryers. Die MTB-roetes was mooi oop en sigbaar, en ons waardeer die klein "kombuisie" met yskas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ina E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Asemrowende uitsigte, genoeg om te doen, heerlike kos. Puik verwelkoming, gerieflike en skoon verblyf met pragtige uitsig op die berge. Kos was uit die boonste rakke en personeel vriendelik en akkommoderend. Het op 'n perdrit gegaan en een van die 2 ruiters het aangebied om vir ons foto's te neem. 4x4-rit was ook baie interessant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsay
Montusi Mountain Lodge
Dear Ina, Thanks for choosing Montusi for your holiday! It was a joy to share all that this lovely place offers - riding horses, 4x4, hiking, mountain biking et al! We hope to see you again one day. Kind regards, Lindsay

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Rus, vrede, heerlike etes. Pragtige omgewing met genoeg om te doen sonder om vêr te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindsay
Montusi Mountain Lodge
Thanks so much for sharing, Andrea. We loved hosting you! Lindsay

Stefan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Fantastiese verblyf en mense. Die verblyf en die diens by die lodge is baie goed. Almal is vriendelik en help graag. Baie mooi plek, sal enige tyd weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2021

Excellent experience all round. Excellent location and majestic views. Good accommodation, no problems experienced. Staff were efficient and friendly, but discreet. We would have welcomed some personal interaction from the owners. Food was very tasty and well presented. Breakfast offering could have included a bit more variety. Best cappuccinos!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yvette N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2020

Rustige verblyf in die Drakensberge. Gemaklike chalet met alles wat jy nodig het. Lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marie-louise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2015

Omring deur berge en stilte. Baie rustig met goeie diens en lekker kos. Ons kamer was luuks, goed versorg met klein bederfies, soos sjokolade, appletizer en proteas. Die kroeg was goed toegerus, en die pryse baie redelik. Dit het geen vakansieoord-gevoel nie, en dit was 'n wonderlike uitsondering in hierdie gewilde gedeelte van die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lindsay Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 142

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R7 310
R 7 310 R 5 483
per nag, vir 2 mense
Vanaf R7 310
R 7 310 R 5 483
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die D119, Noordelike Drakensberge, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyY2ZjM2M3LWExNmUtNGIxMi1iODJiLWU2YTRmYTZmOGQ1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 310 nouVanaf R5 483 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off D119 Northern Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.622321885532 29.025854766369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang