Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooi's Monochrome

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 24, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooi's Monochrome is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is naby Little Walmer Gholfbaan en Port Elizabeth Gholfklub en is die ideale keuse vir gholf-entoesiaste of gaste wat oornagverblyf benodig.

Dié woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV en lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek word voorsien. Hoofman Dawid Stuurman Internasionale Lughawe, Nelson Mandelabaai-stadion, die Boardwalk Hotel, Casino en Konferensiesentrum is net 'n entjie se ry vanaf die woonstel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Albertweg 24, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mooi's Monochrome het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg 24, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc08c4ae0749ba2676bed33f1f1e3e9a3bb82f179f04f0f04586d97f214badd90f25e6c53c0c078ba921d068b09f884a7fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 24 Albert Road Walmer 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977968142753 25.609571073868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang