Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moondance

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 12, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Moondance is 'n bekoorlike vakansiehuis tussen die berge en die see in Voëlklip, Hermanus. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir gesinne of vriende wat op soek is na vakansieverblyf naby die see.

Dié huis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste twee slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed, saam met 'n stapelbed wat net vir kinders is. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is, terwyl die ander slaapkamers almal 2 badkamers deel wat met 'n stort toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Daar is 'n tweede sitarea wat na die stoep lei en 'n privaat tuin. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n braai-area met 'n ingeboude braai en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is sowat 800 m van Langbaaistrand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xStapelbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6de Straat 12, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Straat 12, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc30982baedcb634477cb32725c9d79ee5dff0857f4171b88369b5b7cd093d64d316d400ca1c9408fa588154ef00039ea84ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 12 6th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.403389068825 19.272696510884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang