Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonlight @ Port Marina

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Naomi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Ons het baie, baie lekker gebly, die plek was super skoon en goed ingerig. Alles wat jy nodig het, was daar. Ek het alreeds aan my vriende en familie aangestuur en aangemoedig, dis een van die plekke wat hulle moet kom besoek. Die dienste en personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Ek het dit geklassifiseer met 'n 5 ster hotel. Baie dankie aan die eienaar, ons het regtig 'n awesome tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sal weer bespreek en langer bly. Pragtige, netjiese behoorlik toegeruste verblyf met perfekte ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Dankie Nico. Kom weer en bly langer. Pieter

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very comfortable apartment. Very well-appointed apartment with lots of amenities like extra toilet paper, hand wash, etc. On the ground floor with covered parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Thank you for your review, Peter. We are glad that you enjoyed your stay with us and hope to see you soon again.

Marina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wens ons kon langer vertoef. Baie skoon plekkie met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Clean and comfortable, thoroughly enjoyed our stay! Midweek getaway with the family with kids. The unit was clean, comfortable and well-situated with proximity to amenities. The unit is well-furnished, small issues like the lounge light not working and a sliding door that gets stuck, but not major problems at all. We had a lovely stay and would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Thank you for your review, Shane. We appreciate it.

Shirley T
Kort verblyf
3.6
Sep 2024

The glass sliding door's lock is broken. I didn't sleep at all seeing that we. The glass sliding door's lock is broken. I didn't sleep at all seeing that we were 3 women alone staying in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Hi Shirley. Thank you for your review. The screw of the lock that came loose is now repaired. We would love to have you back and will arrange a special discount for you. Pieter

Amanda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Perfect weekend breakaway! The apartment smelled perfectly fresh and clean upon our arrival, and everything has been catered for to have a wonderful weekend, from everything you need for a lovely stay, from a dishwasher, and dryer to an inverter and solar lights to gas to ensure you are able to enjoy your stay and favourite shows, even though Eskom power cuts. We woke up every morning with a clean braai and the canoe ride was spectacular and such fun, available right on our doorstep. We'll be back again soon! Thanks for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Thank you, Amanda. I am glad that you enjoyed your stay. Pieter

Anthonie B
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Uiters ontspannend. Ons het dit baie geniet. Uitstekende verblyf, netjies en goed toegerus. Eienaar het vir seker die een probleempie was tjoef-tjaf uitsorteer. Hoogs aanbeveel. Area vol uitstekende restaurante en doendinge.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Dankie Anthonie. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang. Pieter

Francois B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2023

Baie lekker wegbreekplek. Baie gemaklike plek vir ons naweek verblyf. Lekker groot kamers vir 5 mense. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Dankie Francois. Ons waardeer jou terugvoer en sien daarna uit om julle sommer gou weer as gaste te ontvang.

Hs B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Baie lekker. Verras met die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Moonlight @ Port Marina
Dankie vir jou terugvoering Herman. Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 153

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan 704, Harbour Lights, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3769fae4399865b82224e0e252a081f41861d265b5664955952dea0e549063c3b7cf8900bf37f41646db96296ba99410dfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 704 Port Owen Drive, Harbour Lights Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.786679392128 18.148729646729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang