Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonlight Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 286 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Tienie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Beslis die beste oornag in Victoria Wes. Heerlik gebly in ouwêreldse skoonheid. Pragtige plek. Baie vriendelike ontvangs en puik diens. Ook heerlik geëet by Ka-Roux restaurant. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hoogs aan te beveel! Schalk en Sven bedryf die gastehuis professioneel. Heerlik gebly, dankie. Regtig aan te beveel saam met Ka'Roux Restaurant en Deluxe koffiewinkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fabulous, friendly service, very helpful. Fabulous, friendly service, very helpful. Had a great stay even though it was freezing cold!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek vir 'n Karoo wegbreek naweek! Aangename verblyf, vriendelike personeel, pragtige ou gerestoureerde huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan G
1 nag
5.0
Sep 2024

Gerieflik. Baie lekker gerieflike verbly, ideaal vir ons oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
1 nag
5.0
Aug 2024

Was absoluut die moeite werd. Gaan beslis weer kom. Was 'n baie aangename.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Reis kansie saam met gesin. Wat 'n absolute plesier om daar te bly. Dit is ons tweede keer gewees en ek sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida Susanna Kleynhans K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gulhartige ontvangs en gemaklike bed. Heerlike, veilige oorslaapplek in historiese huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige plek met 'n lieflike ligging. Ons het heerlik gebly en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret C
1 nag
5.0
Jul 2024

Divine! Absolutely stunning! Friendliest staff and service. A definite recommendation if you are planning to stop over in Victoria West!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 286

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brinkmanstraat 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNjkzMDE0LTViNzEtNDFmZi1hYzA5LTRiYjQwMDEzYTg4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 1) 286 5 1 5 11 Brinkman Street Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.404510833924 23.106851739089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang