Moonshine on Whiskey Creek - Fly Me To The Moon Forest Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 293, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Moonshine on Whiskey Creek - Fly Me To The Moon Forest Cabin is in die hartjie van die Tuinroete, en is 'n afgesonderde en romantiese toevlugsoord vir 2 gaste. Dit is 50 m se stap afdraand van waar gaste parkeer. Die verblyf beslaan 14 hektaar ongerepte inheemse woud en is 14 km vanaf Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die houthuisie het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n houtkaggel in. Die houthuisie spog met die mooiste uitsigte en 'n groot stoep. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Daar is 'n sprankelende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae te geniet, 'n speelgrond vir die kinders, en 'n 45 minute staptog wat gaste na 'n pragtige bergpoel neem waar hulle kan swem en piekniek hou. Daar is 'n magdom besienswaardighede en aktiwiteite naby, wat die verblyf ideaal maak vir 'n wegbreek met familie of vriende.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Katie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 51
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Plaas 293, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 293, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang