Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonshine on Whiskey Creek - Fly Me To The Moon Forest Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 293, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moonshine on Whiskey Creek - Fly Me To The Moon Forest Cabin is in die hartjie van die Tuinroete geleë. Die hut is 'n afgesonderde en romantiese toevlugsoord vir 2 gaste, weggesteek in die woudafdak, 'n 50 meter se stap afdraand van waar jy jou motor parkeer. Die eiendom beslaan 14 hektaar ongerepte inheemse woud en is 14 km vanaf Plettenbergbaai geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.

Die kajuit het 'n oopplan-uitleg en het slaapplek vir 2 volwassenes. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n houtkaggel in. Die kajuit spog met die mooiste uitsigte oor die eiendom en 'n breë stoep vanwaar jy dit kan geniet. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Daar is 'n sprankelende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae te geniet, 'n speelgrond vir die kinders, en 'n 45-minute staptog wat gaste na 'n pragtige bergpoel neem waar hulle kan swem en piekniek hou. Daar is 'n magdom besienswaardighede en doendinge naby, wat Moonshine on Whiskey Creek 'n goeie keuse maak vir 'n selfsorg-wegbreek vir familie of vriende.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Katie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plaas 293, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 293, Plettenberg, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba07a9c6106d10b307cefbd326153ab1f1a61cad6bf0ef0d87ce6789e24b67345f41bb8ad5e6b03e3bb4ff2cc89af83474b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) Farm 293 Plettenberg Bay 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.967793684046 23.443188419639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang